4.5 mm Walter PCP te koop
Posted: Mon Oct 09, 2017 6:19 am
Ek adverteer namens n vriend. Hierdie windbuks is 10 maande oud. Het R11.5k gekos. Nuwe een kos nou R13k+. Rede vir verkoop, hy het te veel. Sy prys is R9k. Sy nommer is 0832640403. Kan my ook direk kontak. Kontak my of hom vir fotos. Kannie hulle gelaai kry nie
Sent from my SM-G920F using Tapatalk
Sent from my SM-G920F using Tapatalk