Page 1 of 1

Powerder trickler

Posted: Sun Oct 08, 2017 9:07 pm
by Eckardt
Goeie naand almal,

Ek is opsoek na 'n powerder trickler. As jy een het wat jy ontslae van wil raak, laat weet my asb.

Groete

Eckardt

Sent from my SM-N9005 using Tapatalk

Re: Powerder trickler

Posted: Sun Oct 08, 2017 10:20 pm
by Hein M.
Terwyl jy soek vir een, kan jy solank jou eie een maak. Ek het jare lank reggekom met 'n DIY...
https://www.youtube.com/watch?v=as2Z9Jax9qs

Groetnis!

Re: Powerder trickler

Posted: Mon Oct 09, 2017 6:44 pm
by Eckardt
Hein M. wrote:Terwyl jy soek vir een, kan jy solank jou eie een maak. Ek het jare lank reggekom met 'n DIY...
https://www.youtube.com/watch?v=as2Z9Jax9qs

Groetnis!
Hello Hein, hoe het joune gelyk? Ek wil net iets beter kry as om met 'n teëlepel die kruit in te gooi.

Sent from my SM-N9005 using Tapatalk

Re: Powerder trickler

Posted: Tue Oct 10, 2017 6:39 am
by DWB
Hierdie oubaas sin lyk nogal na iets:

https://www.youtube.com/watch?v=W7fL0EhTx54

Die goed is eintlik heeltemal te duur vir wat dit is...

Re: Powerder trickler

Posted: Tue Oct 10, 2017 11:12 am
by Predator
PM gestuur

Re: Powerder trickler

Posted: Tue Oct 10, 2017 1:41 pm
by ruaanb
Ek het vir jou een. Betaal die posgeld en hy is joune.

Re: Powerder trickler

Posted: Tue Oct 10, 2017 5:51 pm
by Hein M.
Eckardt wrote:
Hein M. wrote:Terwyl jy soek vir een, kan jy solank jou eie een maak. Ek het jare lank reggekom met 'n DIY...
https://www.youtube.com/watch?v=as2Z9Jax9qs

Groetnis!
Hello Hein, hoe het joune gelyk? Ek wil net iets beter kry as om met 'n teëlepel die kruit in te gooi.

Sent from my SM-N9005 using Tapatalk
Jammer jong. Ek kry nie die blik***se foto opgelaai nie. Ad my op watsapp en dan stuur ek dit.

Baie eenvoudig. Pypie met gaatjie in wat skuins na onder deur 'n houertjie loop - en wat in skaal se bakkie die kruit drup. My nr. is 08drie 34agt 968drie

Mooiloop!