Page 1 of 1

Musgrave K98 308 Scout Rifle

Posted: Sun Oct 08, 2017 7:57 pm
by 264 Win Mag
Ek het 'n K98 Musgrave met 20 duim loop en sintetiese kolf loop gesny vir silencer saam met ringe te koop vir R6,500 o.n.a. Geweer het so 900 - 1000 rondtes geskiet. Ek sal ook oorweeg om die geweer te ruil vir 'n goeie gehalte pomp aksie haelgeweer (Winchester, Mossberg 500, Remington 870, geen CBC's of Mavericks nie) wat ek vir sport skiet kan gebruik. Kontak my op 083 953 7357

Re: Musgrave K98 308 Scout Rifle

Posted: Sun Oct 08, 2017 8:42 pm
by Jake1
Foto?

Re: Musgrave K98 308 Scout Rifle

Posted: Sun Oct 08, 2017 9:43 pm
by 264 Win Mag
Ek sukkel vanaand om die foto's af te laai op my rekenaar whatsup my dan stuur ek foto's sal more probeer om fotos op te sit

Re: Musgrave K98 308 Scout Rifle

Posted: Mon Oct 09, 2017 11:18 am
by Alwin
264 Win Mag wrote:... Ek sal ook oorweeg om die geweer te ruil vir 'n goeie gehalte pomp aksie haelgeweer (Winchester, Mossberg 500, Remington 870, geen CBC's of Mavericks nie) wat ek vir sport skiet kan gebruik. Kontak my op 083 953 7357
Ek wil nie jou verkoops/ruil-draad opmors of ontspoor nie, maar wil tog net noem dat die Mossberg 500 en Maverick 88 basies dieselfde haelgeweer is en in dieselfde fabriek vervaardig word. Die verskille is op die posisie van die veiligheidsknip en kolfmateriaal. Net die heel eerste Mavericks (vroeƫ '90's) het slegs een aksiestang gehad, wat kwesbaar was. Die latere modelle is op dieselfde standaard as die Mossberg 500 gebou en gelykwaardig. Oorweeg dit gerus.

Plaas tog 'n foto of 3 van die Musgrave asb?

Re: Musgrave K98 308 Scout Rifle

Posted: Mon Oct 09, 2017 12:38 pm
by Fanta300
Whatsup gestuur

Re: Musgrave K98 308 Scout Rifle

Posted: Wed Oct 11, 2017 9:45 pm
by 264 Win Mag
IMG-20160205-WA0003.jpg
IMG-20160205-WA0003.jpg