Page 1 of 1

RUIL 15" Toyota split rims vir 16" Patrol 8J rims

Posted: Sun Oct 08, 2017 6:46 am
by Ds J
Goeiemôre, 

Hier is vyf oorspronklike Toyota Hilux 15" split rims om te ruil vir 16" Patrol 8J rims. (Ek weet dis 'n skraal kans ! )

Die idee is om een bandgrootte (31") op altwee ons voertuie te kan gebruik, en om in noodgevalle die wiele tussen die voertuie te kan skuif. Kontak my asb per PM.

Re: RUIL 15" Toyota split rims vir 16" Patrol 8J rims

Posted: Sun Oct 08, 2017 5:02 pm
by swakop_toe
Of 15" vir albei voertuie?

Hierdie vroeër opgemerk, dalk kan dit help? [IMG]//uploads.tapatalk-cdn.com/201710 ... d027b4.jpg[/IMG]

Sent from my BBA100-2 using Tapatalk

Re: RUIL 15" Toyota split rims vir 16" Patrol 8J rims

Posted: Tue Oct 10, 2017 3:02 pm
by Ds J
Die Patrol se hubs is groter as standaard, daarom is ek vriendelik verplig om Patrol rims op die Hilux te gebruik sodat ek die wiele in 'n noodgeval kan ruil.

265/70/16 is die oorspronklike grootte op die Patrol en 31" (265/75/16) is die grootste wat ek met gemak op die Hilux kan gebruik.

Kan 'n mens standaard 15" rims laat sny om op die Patrol te pas?