Page 1 of 1
Jag Raam
Posted: Mon Sep 14, 2009 6:09 pm
by Gerhard
Ek is dringend op soek na jag raam vir 2003 Hi Lux DC.
Wie bou goeie rame?
Of weet iemand dalk van iemand wat van 1 wil ontslae raak?
Re: Jag Raam
Posted: Mon Sep 21, 2009 3:45 pm
by JACQUES BOTHA
Bel vir JOHN 0727124722 vra hom of hy jou kan help op die een?
Groete
Jacques
Re: Jag Raam
Posted: Mon Sep 21, 2009 7:29 pm
by Gerhard
JACQUES wrote:
Bel vir JOHN 0727124722 vra hom of hy jou kan help op die een?
Groete
Jacques
Thanks Jacques.
Waar in die land is John?
Re: Jag Raam
Posted: Tue Sep 22, 2009 8:21 am
by JACQUES BOTHA
JOHN IS OOK HIER IN BLOEM. SORRY MOES DIT SO GENOEM HET, JY IS MOS OP SOEK NA JAGRAAM, VIR BOKKE ?
dIS EINTLIK NET RAKKE WAT OP DIE AKNTE VAN N TRALEI AANHAK EN SITPLEK EN SKIETPLEK WAT VOOR OP TRALIES KOM....
Re: Jag Raam
Posted: Tue Sep 22, 2009 1:10 pm
by Yalair
Gerhard
As jy net bank en raam wat op tralies kom soek sal ek jou kan help 0824114772
Groete
Ben
Ek is in Bloemfontein
Re: Jag Raam
Posted: Fri Sep 25, 2009 8:22 pm
by Ambessa
Hallo Gerhard
Hoe gaan dit maat? Reeds 'n nuwe inkomstebron gekry?
Ambessa
Re: Jag Raam
Posted: Sat Sep 26, 2009 5:24 pm
by Gerhard
Ambessa wrote:
Hallo Gerhard
Hoe gaan dit maat? Reeds 'n nuwe inkomstebron gekry?
Ambessa
Ek is Maandag oppad Witbank toe vir week se in pos opleiding.
Dan ry ek af Cato Ridge toe vir 9 maande kontrak werk op myn daar....
Ek is op soek na jag raam wat ek op my Hi Lux kan sit.
Die hoof doel vir die raam is om met kliente te jag.
Re: Jag Raam
Posted: Sat Sep 26, 2009 5:36 pm
by Ambessa
Hallo Gerhard
Gerhard wrote:...vir week se in pos opleiding.
Dan ry ek af Cato Ridge toe vir 9 maande kontrak werk op myn daar....
Mooi loop.
Ambessa