Page 1 of 1
Triton 42 Silencer
Posted: Fri Oct 06, 2017 7:00 pm
by Malan123
Het die silencer 'n Maand terug op die forum gekoop vir R3000. Werk baie lekker. Hy is gesny vir 30 kaliber, maar ek het 30 skote met hom op my 243 geskiet. Wil hom vervang met silencer wat gesny is vir 'n 6mm.
R2750 postnet ingesluit
Re: Triton 42 Silencer
Posted: Fri Oct 06, 2017 7:07 pm
by Ultralight
Malan123,
Please mention thread size and pitch as well.
Best regards,
Ultralight.
Sent from my SM-G570F using Tapatalk
Re: Triton 42 Silencer
Posted: Fri Oct 06, 2017 7:12 pm
by Malan123
Sorry kerels, hy is M18
Re: Triton 42 Silencer
Posted: Sat Oct 07, 2017 8:01 am
by Malan123
Verkoop dankie