help met 300wm
Posted: Sun Sep 11, 2011 7:35 pm
Naand manne
Ek wil graag raad h?. Watter maak en grein koeels,patone,rondtes(wil nou nie weer 'n debat begin nie
) sal julle aanbeveel vir die Howa 300wm? Ek wil bietjie op die baan gaan skiet(groepering) op 100m,200m en 300m. Ek is baie nuut in die "game" en was nog net een keer op die baan met die 300. Ek het met 180gr Highland geskiet. Die groepe was darm nie te sleg vir 'n eerste keer probeer nie. Ek was toe Vrydag by VLT en hulle deel my toe mee dat hulle nie weer Highlands gaan inkry nie.
Die volgende op die mark is heelwat duurder. Ek weet op die "long run" sal self laai beter wees, maar vir eers gaan ek maar moet koop. Ek glo ek sal sommer met die selfde ammunisie waarmee ek oefen dan jag ook.
Hoor graag van julle
Groetnis
Douw