Page 1 of 1

Sako Finbear 30-06 tekoop

Posted: Mon Oct 02, 2017 3:40 pm
by Kallie Fernhout
Verkoop die geweer namens n vriend
Geweer baie netjies met mooi hout kolf en slegs 300 skote geskiet
Saam die pakkie kom daar 100 doppe met redding die stel
Die persoon wie jul kan kontak is Pieter Roussow sel: 082 781 4899
Hy is in Wes-Kaap Stellenbosch

Prys R12000

Kan fotos opsit indien iemand kan help ;)

Re: Sako Finbear 30-06 tekoop

Posted: Mon Oct 02, 2017 7:33 pm
by Tikka_25-06
Jy kan vir my whatsapp dan laai ek vir jou op 06vier850955nege.


Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: Sako Finbear 30-06 tekoop

Posted: Tue Oct 03, 2017 2:32 pm
by Kallie Fernhout
Tikka_25-06 wrote:Jy kan vir my whatsapp dan laai ek vir jou op 06vier850955nege.


Sent from my iPhone using Tapatalk
Dankie vir die aanbod.
Geweer verkoop

Re: Sako Finbear 30-06 tekoop

Posted: Tue Oct 03, 2017 6:25 pm
by Capt. Yoda
Lekker koop gewees
Sako en 30.06, is soos rum en coke

Re: Sako Finbear 30-06 tekoop

Posted: Wed Oct 04, 2017 7:21 am
by sako 30-06
Presies die outjie wat ek het, wie ookal hom gekoop het sal nie spyt wees nie.

Re: Sako Finbear 30-06 tekoop

Posted: Wed Oct 04, 2017 7:43 am
by heywillie
sako 30-06 wrote:Presies die outjie wat ek het, wie ookal gom gekoop het sal nie spyt wees nie.
+1

Re: Sako Finbear 30-06 tekoop

Posted: Wed Oct 04, 2017 8:57 am
by QuQ
sako 30-06 wrote:Presies die outjie wat ek het, wie ookal hom gekoop het sal nie spyt wees nie.

Ek het my maat die advertensie gewys en hy het toe die roer gekoop, sommer met nuwe Zeiss ook (vir n bietjie extra)