Page 1 of 1
RSA Kolwe en .308 Lapua doppe
Posted: Sun Oct 01, 2017 7:21 pm
by swc-tr
2x RSA Musgrave kolwe te koop.
Een is semi-inletted, ander een gebruikte kolf.
R650 elk, of R1000 vir albei.
RSA Kolwe1.jpg
RSA Kolwe2.jpg
RSA Kolwe3.jpg
200x Lapua .308Win doppe, 3x keer gevuur, 2x keer herlaai. R350 per 100.
Posgeld word gedeel.
Re: RSA Kolwe en .308 Lapua doppe
Posted: Sun Oct 01, 2017 7:25 pm
by swc-tr
Re: RSA Kolwe en .308 Lapua doppe
Posted: Sun Oct 01, 2017 7:40 pm
by Dewitt
As die doppe nog beskikbaar is sal ek hul neem.
Re: RSA Kolwe en .308 Lapua doppe
Posted: Sun Oct 01, 2017 8:05 pm
by swc-tr
Dewitt, ek pm jou.
Re: RSA Kolwe en .308 Lapua doppe
Posted: Sun Oct 01, 2017 8:09 pm
by snakker
Tweede in lyn vir lapua doppe asb
Sent from my Redmi Note 3 using Tapatalk
Re: RSA Kolwe en .308 Lapua doppe
Posted: Sun Oct 01, 2017 10:20 pm
by Vlakvark Soldaat
Jus, ek sou nogal n 100 van daai doppe gevat het...
Re: RSA Kolwe en .308 Lapua doppe
Posted: Mon Oct 02, 2017 7:55 am
by swc-tr
Doppe verkoop aan Dewitt, kolwe steeds beskikbaar.