Die Leeu
Posted: Sun Oct 01, 2017 1:37 pm
Jan, 'n gelowige man, gaan jag.
In die bos storm 'n leeu hom.
Hy bid vinnig en desperaat...
"Here, laat dit asb 'n goeie & 'n christelike leeu wees".
Die leeu stop dood voor Jan, sak sy kop en sê:
"Seën Heer hierdie voedsel wat vir my voorgesit is...."