Page 1 of 1

Hulp met prys op Zeiss 5-25 conquest RZ Varmant

Posted: Sat Sep 30, 2017 1:16 pm
by GJP
Hi Julle.
Ek het die scope op my 243 vir amper 2 jaar. Hy het seker nie meer as 200 skote geskiet nie. Ek het nou die wapen verkoop en wil nou iets met ffp op n nuwe roer sit. Wat sal n goeie prys wees vir my en die koper as ek die bogenoemde scope wil verkoop?

Re: Hulp met prys op Zeiss 5-25 conquest RZ Varmant

Posted: Sat Sep 30, 2017 1:19 pm
by Supacow
12k

Re: Hulp met prys op Zeiss 5-25 conquest RZ Varmant

Posted: Sat Sep 30, 2017 1:20 pm
by snakker
10k

Sent from my Redmi Note 3 using Tapatalk

Re: Hulp met prys op Zeiss 5-25 conquest RZ Varmant

Posted: Sat Sep 30, 2017 4:19 pm
by jankraay
Supacow wrote:12k
Klink reg. Myne so paar maande terug vir 13K verkoop.


Sent from my iPhone using Tapatalk