Page 1 of 1

Burris Xtreme QD Ringe

Posted: Thu Sep 28, 2017 9:03 am
by Induna
Hi almal,

ek het n stel Burris Xtreme Tactical QD ringe te koop. (30mm) Dit is surplus stel wat ek nie gaan gebruik nie.

Hierdie ringe het geen bekendstelling nodig nie en baie ken die kwaliteit hiervan.

Prys: R2300 (excl Postnet of courier, vir koper se rekening)

Kontak my gerus per PM. Geen opsies. (first-come-first-served basis)

Jacques

Re: Burris Xtreme QD Ringe

Posted: Sat Sep 30, 2017 5:24 am
by Induna
Bump