Page 1 of 1
Vortex PST 6-24X50 ffp ebr-2c te koop. VERKOOP!
Posted: Thu Sep 28, 2017 8:41 am
by vossie1
Dag Menreere ek verkoop my Vortex PST ffp ebr-2c Mrad, scope was so 8 maande op my 6,5 creed, ek het n gatkrap so 6 maande terug bevredig en opgradeer na n Kahles 624i. Scope werk baie lekker en het geen merke op nie,ek het die sunshade laat val van die kas af en dit het n merk op. As julle belang stel stuur n whats app na 07twee twee o 34oo7 dan stuur ek fotos.
Scope met sunshade en lens cover soek ek R17000
Vortex precition matched ringe 30mm medium soek ek R2000. Voorkeur aan koper van die scope op die ringe.
Re: Vortex PST 6-24X50 ffp ebr-2c te koop.
Posted: Tue Oct 03, 2017 12:27 pm
by vossie1
Maak billike aanbiedinge as iemand belang stel, sal graag die geld teenoor my erf wil plaas maar is nie haastig om te verkoop nie so laat ons hoor.
Re: Vortex PST 6-24X50 ffp ebr-2c te koop.
Posted: Tue Oct 03, 2017 2:29 pm
by dawiec
goeie prys vir 'n puik scope....maar dalk wag almal vir die Gen 2?
Re: Vortex PST 6-24X50 ffp ebr-2c te koop.
Posted: Tue Oct 03, 2017 2:59 pm
by vossie1
Gen 2 gaan beslis n goeie koop wees maar jy kan ver kom met die scope op n budget.
Re: Vortex PST 6-24X50 ffp ebr-2c te koop.
Posted: Tue Oct 03, 2017 8:38 pm
by Rnaude
Vossie...
Daai ringe...is hulle .87" of .97" in hoogte...eks opsoek na .87"
Groete
Rickus
Re: Vortex PST 6-24X50 ffp ebr-2c te koop.
Posted: Tue Oct 03, 2017 9:09 pm
by vossie1
Sal vir jou moet meet en laatweet
Re: Vortex PST 6-24X50 ffp ebr-2c te koop.
Posted: Wed Oct 04, 2017 10:41 am
by Rnaude
Dankie baie
Re: Vortex PST 6-24X50 ffp ebr-2c te koop.
Posted: Sun Oct 08, 2017 5:47 am
by vossie1
Als verkoop dankie.