Page 1 of 3

Droom teleskoop

Posted: Wed Sep 27, 2017 6:01 pm
by emdebeer
As mens nou byvoorbeeld die Lotto wen en n nuwe teleskoop nodig het, waarna sal mens kyk? Nie dat ek die Lotto gewen het, of selfs n kaartjie gekoop het nie, maar mens wil nou nie onverhoeds betrap word nie...

Ek praat nou spesifiek van n taktiese 'scope vir ver skiet. Iets wat in MilRad stel met baie vertikale verstelling, FFP met n Horus-tipe kersboom retikel. Wat is jou "droom scope"?
Etienne

Re: Droom teleskoop

Posted: Wed Sep 27, 2017 6:36 pm
by deonjvan
SHX MIL HiRes.jpg
So kruishaar?

Re: Droom teleskoop

Posted: Wed Sep 27, 2017 6:42 pm
by emdebeer
deonjvan wrote:
SHX MIL HiRes.jpg
So kruishaar?
Ja, so n tipe Deon.

Re: Droom teleskoop

Posted: Wed Sep 27, 2017 6:51 pm
by deonjvan
Dis van die IOR Crusader , FFP , milrad. 5.8-40 x 56
40mm tube

Re: Droom teleskoop

Posted: Wed Sep 27, 2017 6:57 pm
by emdebeer
deonjvan wrote:Dis van die IOR Crusader , FFP , milrad. 5.8-40 x 56
40mm tube
Sommige mense sê die IOR Valdada reeks is die beste scopes in die wêreld op hierdie stadium. Dink jy die 40mm buis maak dit makliker om op teiken te bly? Ek het gewonder daaroor aangesien my 34mm scope minder van n "tonnel visie" effek het as my 30mm scopes.

Re: Droom teleskoop

Posted: Wed Sep 27, 2017 7:10 pm
by deonjvan
I dink dat dit sal n positiewe effek he. Beteken ook dat daar baie vertikale verstelling beskikbaar is vir Lang afstand skiet. Iets wat sommige van die ander hoe vergroting FFP teleskope nie altyd het nie.

Re: Droom teleskoop

Posted: Wed Sep 27, 2017 7:22 pm
by Heinz Petersen
Schmidt & Bender
PM II 5-25x56 CCW DT MTC LT - TreMoR 3
+- R62000

Re: Droom teleskoop

Posted: Wed Sep 27, 2017 7:26 pm
by emdebeer
deonjvan wrote:I dink dat dit sal n positiewe effek he. Beteken ook dat daar baie vertikale verstelling beskikbaar is vir Lang afstand skiet. Iets wat sommige van die ander hoe vergroting FFP teleskope nie altyd het nie.
Dit is waar Deon

Sent from my SM-G950F using Tapatalk

Re: Droom teleskoop

Posted: Wed Sep 27, 2017 7:28 pm
by emdebeer
Heinz Petersen wrote:Schmidt & Bender
PM II 5-25x56 CCW DT MTC LT - TreMoR 3
+- R62000
Definitief op 'n kortlys Heinz. Weet jy dalk hoe hulle ondersteuning plaaslik is?

Sent from my SM-G950F using Tapatalk

Re: Droom teleskoop

Posted: Wed Sep 27, 2017 7:38 pm
by Diesel Dog
Wat my opval is dat nie een van die twee teleskope genoem n "no questions asked" waarborg het nie .Het die vervaardigers meer vertroue in hull produk ?

DD

Re: Droom teleskoop

Posted: Wed Sep 27, 2017 7:40 pm
by emdebeer
Diesel Dog wrote:Wat my opval is dat nie een van die twee telescope genoem n "no questions asked" waarborg het nie .Het die vervaardigers meer vertroue in hull produk ?

DD
Goeie punt. Sover ek weet het Vortex 'n "no question asked" waarborg wat ook oorgedra word na 'n tweede eienaar. Is dit korrek? Hoe vergelyk ander vervaardigers se waarborg en plaaslike ondersteuning?

Sent from my SM-G950F using Tapatalk

Re: Droom teleskoop

Posted: Wed Sep 27, 2017 7:42 pm
by deonjvan
In terms of warranty they on opposite sides of the spectrum, one has 30 years the other 2. For no question warranty you have Vortex.

Re: Droom teleskoop

Posted: Wed Sep 27, 2017 7:50 pm
by emdebeer
deonjvan wrote:In terms of warranty they on opposite sides of the spectrum, one has 30 years the other 2. For no question warranty you have Vortex.
Hmmm... For an item of that sort of price I would expect a warranty of more than 2 years. Am I being unreasonable?

Sent from my SM-G950F using Tapatalk

Re: Droom teleskoop

Posted: Wed Sep 27, 2017 8:06 pm
by Diesel Dog
I have tried and tested numerous FFP scopes and these are the sole survivors

http://oi64.tinypic.com/20hu7ic.jpg

http://oi67.tinypic.com/2427jg8.jpg

http://oi65.tinypic.com/29e0jgw.jpg

I am curently testing a Busnell DMR and am quite impressed with the reticule.

DD

Re: Droom teleskoop

Posted: Wed Sep 27, 2017 8:09 pm
by Vleisie
Kerels ek moet sê die Razor HD Gen 2 4.5-27x56 FFP EBR-2C MRAD is vir my maar die baas scope sover as wat scopes gaan wat ek al me tedoen gehad het. Maar eendag as die lotto gewen is, sal ek darm ook van hulle wil besit en nie net na hulle kyk nie.

Re: Droom teleskoop

Posted: Wed Sep 27, 2017 8:22 pm
by emdebeer
Diesel Dog wrote:I have tried and tested numerous FFP scopes and these are the sole survivors

http://oi64.tinypic.com/20hu7ic.jpg

http://oi67.tinypic.com/2427jg8.jpg

http://oi65.tinypic.com/29e0jgw.jpg

I am curently testing a Busnell DMR and am quite impressed with the reticule.

DD
Are those two IOR's and a S&B? How do they compare and which would you choose if you could have only one?

Sent from my SM-G950F using Tapatalk

Re: Droom teleskoop

Posted: Wed Sep 27, 2017 8:26 pm
by emdebeer
Vleisie wrote:Kerels ek moet sê die Razor HD Gen 2 4.5-27x56 FFP EBR-2C MRAD is vir my maar die baas scope sover as wat scopes gaan wat ek al me tedoen gehad het. Maar eendag as die lotto gewen is, sal ek darm ook van hulle wil besit en nie net na hulle kyk nie.
Ek het nog nie die voorreg gehad om met baie van die topklas teleskope te skiet nie maar ek hou ook van die Razor. Sal jy sê hy is opties in dieselfde klas as bv 'n S&B PM2?

Sent from my SM-G950F using Tapatalk

Re: Droom teleskoop

Posted: Wed Sep 27, 2017 8:32 pm
by Diesel Dog
IOR vir die glass ,"field of view" en kruishaar,S&B vir "Finnish",as dit jou vraag beantwoord.

DD

Re: Droom teleskoop

Posted: Wed Sep 27, 2017 8:34 pm
by emdebeer
Diesel Dog wrote:IOR vir die glass ,"field of view" en kruishaar,S&B vir "Finnish",as dit jou vraag beantwoord.

DD
Stel albei ewe akkuraat? Hoe vergelyk die verskillende IOR modelle?

Sent from my SM-G950F using Tapatalk

Re: Droom teleskoop

Posted: Wed Sep 27, 2017 8:48 pm
by Diesel Dog
emdebeer wrote:
Diesel Dog wrote:IOR vir die glass ,"field of view" en kruishaar,S&B vir "Finnish",as dit jou vraag beantwoord.

DD
Stel albei ewe akkuraat? Hoe vergelyk die verskillende IOR modelle?

Sent from my SM-G950F using Tapatalk
http://precisionrifleblog.com/2014/09/0 ... e-summary/

DD

Re: Droom teleskoop

Posted: Wed Sep 27, 2017 9:04 pm
by emdebeer
Diesel Dog wrote:
emdebeer wrote:
Diesel Dog wrote:IOR vir die glass ,"field of view" en kruishaar,S&B vir "Finnish",as dit jou vraag beantwoord.

DD
Stel albei ewe akkuraat? Hoe vergelyk die verskillende IOR modelle?

Sent from my SM-G950F using Tapatalk
http://precisionrifleblog.com/2014/09/0 ... e-summary/

DD
Ek het hierdie toets al gesien, dankie DD. Ongelukkig is die Vortex Razor nie daar nie. Dit is verbasend hoe swak die S&B doen!

Sent from my SM-G950F using Tapatalk

Re: Droom teleskoop

Posted: Wed Sep 27, 2017 9:07 pm
by deonjvan
An updated test and review with the various manufacturers latest scopes would be interesting. Been 3 years now

Re: Droom teleskoop

Posted: Wed Sep 27, 2017 9:09 pm
by emdebeer
deonjvan wrote:An updated test and review with the various manufacturers latest scopes would be interesting. Been 3 years now
Definitely

Sent from my SM-G950F using Tapatalk

Re: Droom teleskoop

Posted: Wed Sep 27, 2017 9:18 pm
by Diesel Dog
As ek kleurblind was sou ek seker n RAZOR ook probeer het.

DD

Re: Droom teleskoop

Posted: Wed Sep 27, 2017 9:23 pm
by emdebeer
Diesel Dog wrote:As ek kleurblind was sou ek seker n RAZOR ook probeer het.

DD
Hahaha. Hoekom sê jy so??

Sent from my SM-G950F using Tapatalk