Page 1 of 1

Nuwe Steyr Mannlicher Prohunter 25-06 Rem te koop R8800

Posted: Wed Sep 27, 2017 4:15 pm
by kwagga
Ek het 'n splinternuwe, zero skote gevuur, Steyr Mannlicher Prohunter 25-06 Remington te koop.
Die geweer is nog by die Kooperasie op Humansdorp.
Gekoop by Huntex vir R8,800-00. Ek wil met gelyk breek op prys asb.

Ek verkoop want ek bly op 'n plaas en gaan eerder 'n .223 semi-outomaties koop.
Ek het nog nie aansoek vir lisensie gedoen nie.

Skakel my op: nul agt twee 3577670.

Re: Nuwe Steyr Mannlicher Prohunter 25-06 Rem te koop R8800

Posted: Wed Sep 27, 2017 5:01 pm
by Armand Steenkamp
Mag ek maar se black-sam? Daai is n bitterrrrr goeie prys... Ek het net nie nou die geld nie!

Re: Nuwe Steyr Mannlicher Prohunter 25-06 Rem te koop R8800

Posted: Wed Sep 27, 2017 5:39 pm
by Parker
Kwagga ek stuur vir jou n pm.

Re: Nuwe Steyr Mannlicher Prohunter 25-06 Rem te koop R8800

Posted: Wed Sep 27, 2017 7:28 pm
by Glock17JLS
Sit bietjie ñ foto op asb...

Re: Nuwe Steyr Mannlicher Prohunter 25-06 Rem te koop R8800

Posted: Thu Sep 28, 2017 10:28 am
by kwagga
Ek het nog nie aansoek gedoen vir lisensie nie.

Die geweer is nog by die handelaar, fotos geleen by Google:
IMG_0302.JPG

Re: Nuwe Steyr Mannlicher Prohunter 25-06 Rem te koop R8800

Posted: Thu Sep 28, 2017 2:53 pm
by Valley Pursuits
Bargain!!

Re: Nuwe Steyr Mannlicher Prohunter 25-06 Rem te koop R8800

Posted: Mon Oct 09, 2017 8:30 pm
by kwagga
Bump

Re: Nuwe Steyr Mannlicher Prohunter 25-06 Rem te koop R8800

Posted: Tue Oct 10, 2017 12:06 pm
by Armand Steenkamp
As die geweer volgende maand nog in die mark is vat ek hom

Re: Nuwe Steyr Mannlicher Prohunter 25-06 Rem te koop R8800

Posted: Tue Oct 10, 2017 12:12 pm
by Supacow
Goeie roep. Dan kan jy Die 270 Lite ervaar

Re: Nuwe Steyr Mannlicher Prohunter 25-06 Rem te koop R8800

Posted: Tue Oct 10, 2017 12:16 pm
by Armand Steenkamp
HAhahaha ai tog...