Yukon nightsight & Leica Geovid. VERKOOP
Posted: Tue Sep 26, 2017 1:04 pm
Goeie dag.
Ek het 'n Leica Geovid verkyker/rangefinder kombinasie te koop. Dis die 10 x 42 BRF-M model ,net voor die HD model, wat nog soos nuut is in sy box en was nog nooit buite of in die veld gebruik nie. Prys R18 000-00.
Dan het ek 'n Yukon "Night vision Monocular NVMT 3x42" nog nuut in sy box wat slegs paar keer in die huis getoets is. Prys R3 500-00.
Kontak my op 08277ses1sewe89.