Page 1 of 2

.243 Lading

Posted: Sat Sep 10, 2011 3:13 pm
by Vlakvark
doc Neels

Ek het QL aangekoop en sal dit woensdag he .Ek wil graag he jy moet vir my n lading uitwerk  vir my .243 as benchmark om vanaf te begin
1] Dop inhoud    56.6g    Het hom gegooi dat die water so boepens bo die rand uitstaan
2] Dop lengte      2.035''
3] OAL              57.81mm
4] koeel            Hornady 80g sp interlock 2435
5] Twist            1in10
6]Loop lengte    670mm  26.4''  vanaf slot tot kroon  manual se 570mm  22  7/16''?
 

Ek het ook 100g sp interlock 2450
En 75ghp Sierra 1510 as jy dink hulle sal beter doen
ADI kruit  ek het AR2206H
                        AR2209
                        AR2213sc
Ek dink vir die 100g Hornadys sal  na AR2217 moet gaan om dop vol te kry maar ek sal graag wil hoor wat jy se

      .

Re: .243 Lading

Posted: Sat Sep 10, 2011 4:36 pm
by Jagtersdok
Die OAL is dit tot teen die lands of is dit wat jy jou OAL wil h? moet wees??

Wat ek wel vir jou nou kan s? is dat die beste kruite vir die koeels die volgende sal wees

80gr Hornady hierdie een is tussen twee AR2208 teen 3375ft/sec maar jou dopvulling is te laag so die kruit gaan nie konstant ontbrand nie die ander een is AR2209 met spoed van 2450ft/sec maar hier ontbrand al die kruit weer nie so eintlik sou iets in between perfek gewees het. Met AR 2206H het jy weer dopvul issue maar die spoed hier is 3411ft/sec met TPL 66.81mm
100gr Hornady sal AR2209 die beste werk met spoed van hier om en by 3175ft/sec TPL van 66.81mm
75gr Sierra weer hier is dit tussen die AR2208 en AR2209 en iets tussen in sou beter gewerk het

Quickload het nie die AR 2213sc nie tensy daar net een 2213 want Quickload lys net die een as AR 2213
Daar is ook nie AR2217 gelys nie

Re: .243 Lading

Posted: Sat Sep 10, 2011 4:53 pm
by Vlakvark
Hi Doc

Hy is 58.31 tot teen die lands so daai is so.05 weg van lands.   .
By die 105 en 107g koeels is daar ook nAr2225 ek dink julle raak te swaar vir daai 1/10 twist
by die 85 90 95 en 100 g koeels kry mens darem dopvulling

Re: .243 Lading

Posted: Sat Sep 10, 2011 4:58 pm
by Jagtersdok
Is jy seker my mater want as dit so is dan seat jy omtrent die hele koeel in die dop in net dat hy kan in pas en dit nie reg nie, hoe het jy dit gemeet?

Re: .243 Lading

Posted: Sat Sep 10, 2011 5:13 pm
by Vlakvark
tot by ogive met hornady lock n load oal gauge

Re: .243 Lading

Posted: Sat Sep 10, 2011 5:20 pm
by Vlakvark
Moet ek hom tot by punt meet  dis nou tot by die koeel se punt ;D ;D ;D ;D
Moet my nie moer nie ;D ;D ;D ;D

:angel: :angel:

Re: .243 Lading

Posted: Sat Sep 10, 2011 5:20 pm
by Jagtersdok
Okay so daai oal is tot by ogive nie tot die punt van die kooel nie. Nou moet jy dit omskakel na van die punt van die koeel af

Re: .243 Lading

Posted: Sat Sep 10, 2011 5:21 pm
by Jagtersdok
Hahaha ja eier hahahaha ;D ;D ;D

Re: .243 Lading

Posted: Sat Sep 10, 2011 5:24 pm
by Vlakvark
Ek gaan hom gou meet

Re: .243 Lading

Posted: Sat Sep 10, 2011 5:31 pm
by Jagtersdok
Wat kos daai Straight tool en die modified cases apart elk mmm?

Re: .243 Lading

Posted: Sat Sep 10, 2011 5:32 pm
by Vlakvark
 80g interlock  2435   68.60mm
100g interlock  2450   69.34mm

Re: .243 Lading

Posted: Sat Sep 10, 2011 5:37 pm
by Vlakvark
Sinclair so $35 en elke dopnog $6 Hy werk kookwater

Re: .243 Lading

Posted: Sat Sep 10, 2011 6:05 pm
by Jagtersdok
80gr Hornady ADI AR 2209 teen 3445ft/sec (gaan by omtrent by 49.0gr wees) met 1mm jump (OAL 67.6mm) as jy die spoed slaan met chrono dan begin jy by 68.25mm groepe skiet en seat al dieper met inkrimente van 0.25mm en kyk waar maak hy toe.

100gr Hornady ADI AR 2209 teen 3177ft/sec (gaan by omtrent 46.1gr wees) met 1mm jump (OAL 68.3mm) as jy spoed slaan begin groepe skiet by 68.9mm en seat dan dieper 0.25mm

Begin so 1.5gr onder die verwagte load  en werk stadig op

LAAI VEILIG

Re: .243 Lading

Posted: Sat Sep 10, 2011 6:09 pm
by Jagtersdok
Ek soek daai ding

Re: .243 Lading

Posted: Sat Sep 10, 2011 6:36 pm
by Vlakvark
Ok doc
.
my boek gee aan dis nou ADI boekie
80g   met 2209  min 42g teen 3100v/s     max 45g teen3290v/s
100g met 2209  min 37g teen2806v/s      max 40g teen 2973v/s

Ek het crono info op die 100g met 2209 met 40g  en cci primer
2634 v/s
2649 v/s
2624 v/s
2642 v/s
2643 v/s  

Ek het al by die 44.7g gedraai en daar was geen druk sigbaar nie so ek sal van 44.7 af stadig opwerk het ongelukig nie enige spoed van die ladings nie maar het van 42.0 in.3 op gegaan tot by 44.7 met geen probleem

Re: .243 Lading

Posted: Sat Sep 10, 2011 6:47 pm
by Jagtersdok
Ek kan vir jou laer nodes gee as jy dink die is te hoog ek het maar die beste potensiaal uitgehaal.

Wat is die looplengtes op die boek wat jy gebruik het?

Re: .243 Lading

Posted: Sat Sep 10, 2011 6:48 pm
by Vlakvark
Dankie doc
ek gaan so met hom speel  
nou gaan ek slaap dis 2h45
dankie

Re: .243 Lading

Posted: Sat Sep 10, 2011 6:49 pm
by Vlakvark
ADI boek gebruik 24'' loop

Re: .243 Lading

Posted: Sat Sep 10, 2011 6:53 pm
by Vlakvark
die manual gee my loop as  22 7/16''
ons meet hom van slot tot kroon as 26.4''
en ek het hom al tot 44.7 sonder druk tekens gevat
en my spoed is laag op 40 g 2650 gem

Re: .243 Lading

Posted: Sat Sep 10, 2011 6:55 pm
by Jagtersdok
Ja so daai spoed is heel haalbaar sonder druk met daai extra lengte.

Jy is by max maar nie dat jy ver oor max is of iets nie maar jy soek die potensiaal uit daai roer, dis hoekom hy daai lang loop het.

Werk maar net stadig op en kyk vir druk

Re: .243 Lading

Posted: Sat Sep 10, 2011 7:05 pm
by Vlakvark
doc waar kom die verskil in my loop hoe die vervaardiger en ek hom meet
hulle 22.5''
ek 26.4''

Re: .243 Lading

Posted: Sat Sep 10, 2011 10:37 pm
by Jagtersdok
Nee dit kan ek nie vir jou s? nie.
Dit lyk soos tikfout dit moes 26en7/16  wees, maar solank jy net reg gemeet het
Slot toegemaak (oorgehaal)van boltface af tot by kroon.

Re: .243 Lading

Posted: Sun Sep 11, 2011 2:58 am
by Vlakvark
Hi doc
Het weer gemeet sommer so sleutel houer maatband  en ja dit is 670mm 26.4''toe kom ek agter dat die maatband begin op 100mm so my 670 is net 570 wat dan 22.5'' is  die maatband is dus 100mm korter as wat jy lees :o sien ook hy is gemaak in CCCChina
het gewonder hoekom die laaste girl wat ek gedate het gese ek lieg ;D ;D ;D
Sal weer praat as ek uit hospitaal kom as Ma klaar is met my

Re: .243 Lading

Posted: Sun Sep 11, 2011 10:26 am
by Jagtersdok
Vlakvark wrote: doc Neels

Ek het QL aangekoop en sal dit woensdag he .Ek wil graag he jy moet vir my n lading uitwerk  vir my .243 as benchmark om vanaf te begin
1] Dop inhoud    56.6g    Het hom gegooi dat die water so boepens bo die rand uitstaan
2] Dop lengte      2.035''
3] OAL               57.81mm
4] koeel             Hornady 80g sp interlock 2435
5] Twist             1in10
6]Loop lengte     570mm  22  7/16''?
   

Ek het ook 100g sp interlock 2450
En 75ghp Sierra 1510 as jy dink hulle sal beter doen
ADI kruit  ek het AR2206H
                        AR2209
                        AR2213sc
Ek dink vir die 100g Hornadys sal  na AR2217 moet gaan om dop vol te kry maar ek sal graag wil hoor wat jy se
Okay ek sal dit weer uitwerk want hier gaan dinge verander

Re: .243 Lading

Posted: Fri Sep 16, 2011 2:49 pm
by Vlakvark
doc Neels


1] Dop inhoud    56.6g    Het hom gegooi dat die water so boepens bo die rand uitstaan
2] Dop lengte      2.035''
3] OAL               2.729
4] koeel             Hornady100g
5]Loop lengte     570mm
6]koel  lengte     1.058''

46.7g 2209 volgens  QL ge my dan so 2933f/s  


moet ek nou die grafiek gebruik om die optimum spoed te kry
Node 10 gee my 1.5801ms
As ek nou op grafiek Bullet travel teen velocity werk
en ek hou by 1.580 dan kry ek n spoed van2392f/s dis bietjie laag vir .243
wat doen ek verkeerd