Page 1 of 1

Howa Bull Barrel S/S bull barrel

Posted: Sun Sep 24, 2017 4:53 pm
by CJNaude
Dag manne

'n Vinnige vraag. Wat dink julle van die bohenoemde. Hy is in n Hogue kolf?

Wat sal hy werd wees. Die roer is n vriend sin.

Ek en hy het saam 40 skote deur hom geskiet.

Sederdien sit hy in n kluis.

Daar is nie huidiglik n scope op nie. Hy het voorheen n scope op gehad wat by my geleen was.

Was baie akuraat met gewone Pietie maak Patrone bruin boks ammunisie.

Lekker dag
Hannes

Sent from my SM-G920F using Tapatalk

Re: Howa Bull Barrel S/S bull barrel

Posted: Sun Sep 24, 2017 5:02 pm
by Gideon S
Kaliber?


Sent from my iPhone using Tapatalk Pro

Re: Howa Bull Barrel S/S bull barrel

Posted: Sun Sep 24, 2017 6:07 pm
by PWV
Wil die vriend die roer verkoop of soek hy net 'n waardasie vir die versekering?
En as hy wil verkoop, om welke rede?

Re: Howa Bull Barrel S/S bull barrel

Posted: Sun Sep 24, 2017 6:18 pm
by CJNaude
Gideon

Dis n 308.

PWV

Hy wil hpm verkoop. Hy kry nie lans om te skiet nie. Ek dink aan dit om hom te koop. Gehoop julle kan my se wat hy werd is.

Hannes

Sent from my SM-G920F using Tapatalk

Re: Howa Bull Barrel S/S bull barrel

Posted: Sun Sep 24, 2017 6:35 pm
by Gian_dP
Nuwe prys is R9500-R10500 afhangende van waar jy koop/specials ens. As hy nog net 40 skote deur het, is die geweer baie naby aan dit werd, veral as daar toebehore ingesluit is.

Sent from my SM-G920F using Tapatalk

Re: Howa Bull Barrel S/S bull barrel

Posted: Sun Sep 24, 2017 6:37 pm
by CJNaude
Gian-dP

Is hulle rerig R9500?

Sjoe dit klink maar min vir n S/S bull barrel.

Sent from my SM-G920F using Tapatalk

Re: Howa Bull Barrel S/S bull barrel

Posted: Sun Sep 24, 2017 6:43 pm
by PWV

Re: Howa Bull Barrel S/S bull barrel

Posted: Sun Sep 24, 2017 6:44 pm
by Mellies
CJNaude wrote:Gian-dP

Is hulle rerig R9500?

Sjoe dit klink maar min vir n S/S bull barrel.

Sent from my SM-G920F using Tapatalk
http://www.jaracal.com/viewtopic.php?f=171&t=60479

Met n vleisie...

Re: Howa Bull Barrel S/S bull barrel

Posted: Sun Sep 24, 2017 6:59 pm
by Hein M.
Koop hom, kry 'n Boyds kolf, lekker glas en jy't 'n bakgat geweer ;)

Re: Howa Bull Barrel S/S bull barrel

Posted: Sun Sep 24, 2017 7:50 pm
by CJNaude
Dankie Manne

Sent from my SM-G920F using Tapatalk

Re: Howa Bull Barrel S/S bull barrel

Posted: Wed Sep 27, 2017 7:18 pm
by Monster7
Dagsê manne, ek het vir my 'n 6.5 CM s/s by Ruan in Beaufort wes gekoop vir R9300 6 weke terug.
Groetnis


Sent from my S40 using Tapatalk

Re: Howa Bull Barrel S/S bull barrel

Posted: Thu Sep 28, 2017 1:56 pm
by Ysterkat
Jy kan maar koop. 155gr CC op 200m.

Re: Howa Bull Barrel S/S bull barrel

Posted: Fri Sep 29, 2017 6:03 pm
by CJNaude
Sjoe dis mooi.

Het met Diesel Dog n warrior Chassis gereel vir daai 308 sodra die lic kom.

Moet nou net lekker glas kry.

Enige idees?



Lekker vrydag.
Hannes


Sent from my iPhone using Tapatalk