Page 1 of 1
Pasmaak kolf - Howa kort aksie
Posted: Sat Sep 23, 2017 8:00 am
by Jurie Vermaak
Ek het bogenoemde kolf te koop. Dit is vir die Howa kort aksie met die varmint loop. Bedding met pillars gedoen, verstelbare wangstuk asook vent slots langs die kant en onder. Kleur is Royal Jacaranda. Hierdie is n nuwe kolf.
Prys R4500. Ek sal Postnet betaal.
(Die bipod is nie ingesluit nie)
20170917_115938-1024x347.jpg
20170917_115903-1024x330.jpg
Kontak my by nul83293217twee
Re: Pasmaak kolf - Howa kort aksie
Posted: Sat Sep 23, 2017 3:12 pm
by Swede
Mooi kolf, wie het dit gemaak?
Sent from my SM-G950F using Tapatalk
Re: Pasmaak kolf - Howa kort aksie
Posted: Sat Sep 23, 2017 5:01 pm
by Jurie Vermaak
Swede
Ek maak die kolwe self. My hobby wat bietjie groei
Re: Pasmaak kolf - Howa kort aksie
Posted: Mon Sep 25, 2017 8:46 am
by Swede
Jurie Vermaak wrote:Swede
Ek maak die kolwe self. My hobby wat bietjie groei
Baie mooi kolf en alle voorspoed

Re: Pasmaak kolf - Howa kort aksie
Posted: Fri Oct 06, 2017 3:35 pm
by Jurie Vermaak
Kolf nog beskikbaar
Re: Pasmaak kolf - Howa kort aksie
Posted: Fri Oct 06, 2017 6:19 pm
by Hansieslim
as hy maar daai groen mamba kleur was...
Re: Pasmaak kolf - Howa kort aksie
Posted: Fri Oct 06, 2017 10:12 pm
by Sangoma (IAN)
N baie mooi kolf teen n goeie prys. Ek kani glo hy is nog nie verkoop nie
Re: Pasmaak kolf - Howa kort aksie
Posted: Wed Oct 11, 2017 9:37 pm
by Jurie Vermaak
Manne
Prys is ietwat aangepas