CZ Varmint 308 te koop Verkoop
Posted: Wed Sep 20, 2017 8:32 am
Manne
Ek wil graag my ou betroubare 308 verkoop om nog n 6 XC te bou.
Die geweer skiet besonders goed met die 155gr klas koeels. Die geweer het nou 1340 skote geskiet in totaal.
Die pakket bestaan uit die volgende:
Loop en alle metaal is mat black gegun coat.
Aksie is gepak met glass bedding en het alu pillers ook in.
Single set sneller met n baie fyn haar sneller wat vorentoe druk.
Detachable magasyn wat 4 rondtes vat.
Nikon 4-12-40 teleskoop met Warne ringe.
50 x nuwe Lapua brass.
100 x once fired Lapua brass.
200 x twice fired Lapua brass.
Forster full size die.
Forster seater die.
Redding 1 thou bushing bump neck die.
Lee x kompleet stel die.
150 x Lapua Scenars 155gr.
Prys: R 15 000
Groete
Pierre
083 377 5310
Krugersdorp