Page 1 of 1

Diesets te koop

Posted: Tue Sep 19, 2017 8:23 pm
by Dano 1
Naand manne

Het die volgende diesets te koop.

243 AI. R2000
6 mm br R2000
6 mm dasher R3500

Bel my 082 789 2882

Re: Diesets te koop

Posted: Wed Sep 20, 2017 4:52 am
by Danie01
Goeiedag

Watter dies het die dasher stel als? Neck? Body? Seater? Full lenght die?

Groete
Danie

Sent from my SM-G955F using Tapatalk

Re: Diesets te koop

Posted: Wed Sep 20, 2017 5:46 am
by Dano 1
More

Nek die
Seating die
Boby die

Groete

Re: Diesets te koop

Posted: Wed Sep 20, 2017 7:17 am
by 243Songdaug
Goeie more

Ek sal die BR dies neem. Ek PM jou.

Ek sien die PM sit weer 'n leeftyd in my outbox.

Re: Diesets te koop

Posted: Wed Sep 20, 2017 8:08 pm
by PJS
NaandsĂȘ
Kan ek n opsie op die dasher dies vat tot 10:00 more oggend?
Soos ons ooreengekom het.
PJ


Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: Diesets te koop

Posted: Wed Sep 20, 2017 9:02 pm
by Dano 1
Br dieset is verkoop

Re: Diesets te koop

Posted: Thu Sep 21, 2017 7:54 am
by PJS
More Dano

Ek gaan nie die dasher die set vat nie.
Dankie vir die opsie.
Mooiloop


Sent from my iPhone using Tapatalk