Page 1 of 1
shotmaker te koop
Posted: Tue Sep 19, 2017 4:47 pm
by blaser
R2499
hierdie shotmaker maak no7 hael en het 6 drippers
die masjien werk baie goed en kan jy jou temperatuur beheer
0824916997
Re: shotmaker te koop
Posted: Thu Sep 21, 2017 1:51 pm
by blaser
waar is die haelgeweer manne
Re: shotmaker te koop
Posted: Thu Sep 21, 2017 4:28 pm
by Nowon
Hi Blaser, Ons is hier maar het nie geld nie.
Kan ek jou R2000 offer.
Re: shotmaker te koop
Posted: Fri Sep 22, 2017 7:32 am
by blaser
R2250 IS DIE BESTE wat ek kan doen
Re: shotmaker te koop
Posted: Fri Sep 22, 2017 8:53 am
by Aceofspades
Dis 'n lekker tool om te hĂȘ, maar by my gaan dit 'n wit olifant wees. Ek sal hom graag wil laat werk, maar my tyd gaan in draaibanke in op die stadium.
Kriek
Re: shotmaker te koop
Posted: Fri Sep 22, 2017 10:33 am
by Pvdw
Weggee prys daai!!!!
Re: shotmaker te koop
Posted: Fri Sep 22, 2017 10:36 am
by Aceofspades
Pvdw wrote:Weggee prys daai!!!!
Nee, ek stem! Dis regtig net jammer my tyd is te min om hom te gebruik.
Kriek
Re: shotmaker te koop
Posted: Thu Sep 28, 2017 9:31 am
by Nowon
Dankie Blaser vir die shot maker.
Gaan hom mooi laat werk.
Re: shotmaker te koop
Posted: Thu Sep 28, 2017 10:40 am
by blaser
DANKIE