Page 1 of 1
Herlaai kamer items te koop
Posted: Tue Sep 19, 2017 3:54 pm
by NicovanderMerwe
Goeie dag
Ek het 'n paar items wat ek wil verkoop wat net lê en nie gebruik word nie.
Fobus CZ PO7 holster soos nuut @R400
PMP 80gr 6mm punte x 141 en PMP 100gr punte x 59 van die bruin boksie @R200 VERKOOP
Hornady 224 22cal 50gr SP Varmint punte x 2 toe boksies @R200 per boksie (100 punte per boksie) VERKOOP
Hornady Sonic Cleaner 1 Liter met nog baie seep (min gebruik) @R1500
Berger 88gr 6mm High BC FB Varmint (ligte oranje boks) x 79punte (oop boks) @R500 VERKOOP
Berger 88gr 6mm High BC FB Varmint (ligte oranje boks) x 2 vol boksies (100 punte elk) @R600 VERKOOP
Posgeld (postnet) vir koper se rekening.
Ek bly in Oudtshoorn.
Ek het fotos, maar sukkel maar om op te laai...
Laat my weet as julle belangstel.
Dankie
Nico
Re: Herlaai kamer items te koop
Posted: Tue Sep 19, 2017 4:01 pm
by junglejulian
ek sal al die pmp 6mm koeels neem asb
Re: Herlaai kamer items te koop
Posted: Tue Sep 19, 2017 4:08 pm
by savage(P Coetzer)
Kan ek asb die 88gr bergers kry?
Re: Herlaai kamer items te koop
Posted: Tue Sep 19, 2017 4:08 pm
by NicovanderMerwe
PM vir my jou besonderhede dan maak ons so. Dankie
Re: Herlaai kamer items te koop
Posted: Tue Sep 19, 2017 4:09 pm
by NicovanderMerwe
Dis reg so Bergers en PMP kan gaan!
Re: Herlaai kamer items te koop
Posted: Tue Sep 19, 2017 4:11 pm
by NicovanderMerwe
Die Bergers is R500 vir die 79 en die ander is R600 per boksie... dit reg so?
Re: Herlaai kamer items te koop
Posted: Tue Sep 19, 2017 4:28 pm
by savage(P Coetzer)
Dis doodreg. Sal almal vat
Re: Herlaai kamer items te koop
Posted: Tue Sep 19, 2017 5:12 pm
by 1NSANE
Stuur asb fotos van die P-07 holster na 083 225 3982. Glo dit sal werk vir P-09 ook?
Re: Herlaai kamer items te koop
Posted: Tue Sep 19, 2017 6:43 pm
by Pvdw
Kan ek daai 224s kry asb??
Re: Herlaai kamer items te koop
Posted: Tue Sep 19, 2017 9:06 pm
by Nico de Jager
Tweede in ry vir 224's asb.
Groete
Re: Herlaai kamer items te koop
Posted: Tue Sep 19, 2017 9:20 pm
by Pvdw
Nico indien jy dit regtig nodig het en nie net wil opgaar nie kan jy 1ste opsie kry, anders vat ek hulle virseker.
Re: Herlaai kamer items te koop
Posted: Tue Sep 19, 2017 9:51 pm
by Nico de Jager
Ai man, dankie. Ek sukkel om 50gr koeels hier rond vir my 222 te kry en ek ry volgende week deur Oudtshoorn. Maar jy was eerste. Dit is jou call.
Re: Herlaai kamer items te koop
Posted: Wed Sep 20, 2017 7:16 am
by Pvdw
NicovdM ek en NicodJ het gechat en en besluit hy kort die 224s meer as ek. Ek gee hom dus 1ste kans om te vat. Indien iets voorval en hy neem nie sal hulle beslis my rigting kan kom.
Peet
Re: Herlaai kamer items te koop
Posted: Wed Sep 20, 2017 7:19 am
by NicovanderMerwe
224 Koeels
Johan Kapp eerste (nie seker wat sy username is nie)
PvdW tweede
Nico de Jager derde
Sal julle laat weet wat aangaan soos die dag loop.
Dankie manne
Re: Herlaai kamer items te koop
Posted: Wed Sep 20, 2017 7:20 am
by NicovanderMerwe
Ok dankie PvdW
Johan Kapp moet net eers sê, hy het my gister gekontak.
Dan is dit Nico de Jager
Staan by
Re: Herlaai kamer items te koop
Posted: Wed Sep 20, 2017 8:59 am
by NicovanderMerwe
PMP punte verkoop
Re: Herlaai kamer items te koop
Posted: Wed Sep 20, 2017 9:02 am
by Nico de Jager
Dankie manne. Ek gaan volgende Donderdag deur Oudtshoorn en sal dit dan betaal en optel as dit myne is.
Dankie Peet.
Groete
Re: Herlaai kamer items te koop
Posted: Wed Sep 20, 2017 10:32 am
by NicovanderMerwe
Johan het die Hornady punte betaal en gevat.
Re: Herlaai kamer items te koop
Posted: Wed Sep 20, 2017 11:26 am
by Nico de Jager
Dankie manne.
Dankie vir jou aanbod Ruaanb, sal met jou praat as nodig.
Re: Herlaai kamer items te koop
Posted: Wed Sep 20, 2017 11:34 am
by Springkudu
Nico, is die PO7 holster IWB of OWB?
Sal jy miskien foto kan stuur aan nul sewe ses 3 nul ses vier vier vier nege asb
Re: Herlaai kamer items te koop
Posted: Wed Sep 20, 2017 2:38 pm
by 6.5/284Norma
As daar van daai 88 Bergers oorbly sal ek belangstel.
Re: Herlaai kamer items te koop
Posted: Thu Sep 21, 2017 8:09 am
by NicovanderMerwe
Bergers is verkoop.
Re: Herlaai kamer items te koop
Posted: Thu Sep 21, 2017 11:27 am
by Christo J
Stuur asb vir my fotos van die sonic cleaner. 0828742572