Page 1 of 1

STAINLESS STEEL TUMBLER MEDIA

Posted: Fri Sep 09, 2011 12:15 pm
by Frikkie Coetzee
Dagse

Ek het gister op Sinclair se website iets snaaks gesien. Stainless steel tumbler media.

Sien  stainlesstumblingmedie.com.

Het iemand ondervinding daarmee?

Frikkie

Re: STAINLESS STEEL TUMBLER MEDIA

Posted: Fri Sep 09, 2011 8:18 pm
by blaser
Ek kry nie die link oop nie

Re: STAINLESS STEEL TUMBLER MEDIA

Posted: Fri Sep 09, 2011 9:13 pm
by henslin
Regs click net op Win 7 - as dit nie werk nie copy en paste na google. Daai pryse ens lyk glad nie sleg nie. Gaan bietjie verder loer !!

Re: STAINLESS STEEL TUMBLER MEDIA

Posted: Fri Sep 09, 2011 9:21 pm
by Johan Reyneke

Re: STAINLESS STEEL TUMBLER MEDIA

Posted: Fri Sep 09, 2011 10:00 pm
by henslin
johanrey - goed gedoen !!

Re: STAINLESS STEEL TUMBLER MEDIA

Posted: Sun Sep 25, 2011 6:56 pm
by Raakgeskiet
Ek gebruik dit en dit werk baie lekker. My stainless pins wat ek gebruik is net 'n bietjie dikker as daai op die foto. Baie skoner as die ou gewone tumble medium.

Re: STAINLESS STEEL TUMBLER MEDIA

Posted: Sun Sep 25, 2011 7:27 pm
by blaser
Raakskiet
Waar kry  mens dit

Re: STAINLESS STEEL TUMBLER MEDIA

Posted: Mon Sep 26, 2011 8:44 am
by Raakgeskiet
Ek het gekry by B J Oberholtzer in die kaap. Vra net vir die stainless pins , is so 1,5mm dik en tussen 5 en 7mm lank. Het jy 'n rotary tumbler en waar het jy hom gekry? Jy moet ook vra vir die poeier wat jy saam met dit gebruik. Die pins alleen doen nie die job nie.

Re: STAINLESS STEEL TUMBLER MEDIA

Posted: Mon Sep 26, 2011 9:02 am
by blaser
raakskiet
dankie dit is net bietjie ver vir my
ek het my eie tumbler gebou met een van daai aircon gas bottels hy is lekker lig

Re: STAINLESS STEEL TUMBLER MEDIA

Posted: Mon Sep 26, 2011 11:07 am
by Raakgeskiet
remington ek het vir jou 'n pm gestuur

Re: STAINLESS STEEL TUMBLER MEDIA

Posted: Mon Sep 26, 2011 12:34 pm
by erx
Hi daar manne

Kan mens die pins in gewone plastiek bak tumbler gebruik, ek het 'n Lyman tumbler?

Groete
erx

Re: STAINLESS STEEL TUMBLER MEDIA

Posted: Mon Sep 26, 2011 12:55 pm
by Raakgeskiet
nee hulle werk net in 'n rotary tumbler saam met water en skoonmaak poeier