Page 1 of 1

Howa 300 Winmag te koop

Posted: Tue Sep 19, 2017 9:18 am
by jacques85
Dag se manne

Ek gaan my 300 verkoop om n ander projek aan te pak.

Die volgende is te koop:

Howa 300 Winmag met gewone loop. +/- 300 skote deur en sneller is gedoen om so 1.5lbs te trek. R7000
Bushmans Reflex Suppressor. Het n paar merkies op soos ek hom gekoop het. Vat ongelooflik baie recoil weg en is bitter sag op die geweer. R1500
Boyds Bruin Laminated duimgat kolf. Paar klein merkies op en is klaar gepak vir die geweer. R3500
Rudolph V1 6-24x50 met T3 Recticle. Hys splinternuut en het 20 skote geskiet. Vorige een was foutief en hulle het hom omgeruil vir n nuwe een. R6500
Geen ringe en basisse is ingesluit nie.

Ek verkies om die geweer as n pakket te verkoop. As iemand die hele pakket vat kan julle als vat vir R17 000. Vervoer vir koper se rekening.

Whatsapp my op nil sewe een 3254314 vir meer fotos.

Re: Howa 300 Winmag te koop

Posted: Wed Sep 20, 2017 7:10 am
by jacques85
More Almal. Lyk my die roer het sy nuwe baas op guntree gekry. Ek laat weet as enige iets verander.

Groete