Bell & carlson kolf vir Howa kort aksie
Posted: Mon Sep 18, 2017 3:02 pm
Dag Manne.
Ek verkoop die volgende namens n vriend.
Bell & carlson kolf vir Howa kort aksie Met aluminum block. R7000
Amper nog splinter nuut.
Jul kan my kontak op 0829012919. Vriend se syn sleg op plaas en jul gaan hom nie in die hande kry nie.
Posgeld vir koper.
Emile Scholtz
Dewetsdorp