Page 1 of 1

Unichip Dastek vir Toyota D4D Plug en Play eenheid

Posted: Thu Sep 14, 2017 12:40 pm
by JohanvB
DSC_0292 (1).JPG

Ek verkoop my Unichip Dastek wat in my Toyota D4D 2015 model was. Die eenheid is dalk 'n jaar oud.

R2500.

Re: Unichip Dastek vir Toyota D4D Plug en Play eenheid

Posted: Thu Sep 14, 2017 12:51 pm
by JohanvB
DSC_0292 (1).JPG

Re: Unichip Dastek vir Toyota D4D Plug en Play eenheid

Posted: Thu Sep 14, 2017 3:47 pm
by PWV
Wat doen die ding? Verander hy 'n Toyota in 'n Landy? ;)

Re: Unichip Dastek vir Toyota D4D Plug en Play eenheid

Posted: Thu Sep 14, 2017 4:08 pm
by Brombeer
Asseblief tog nie.

Re: Unichip Dastek vir Toyota D4D Plug en Play eenheid

Posted: Thu Sep 14, 2017 7:28 pm
by Sean3006
Koom hom vir die Rav oom Pieter

Re: Unichip Dastek vir Toyota D4D Plug en Play eenheid

Posted: Fri Sep 15, 2017 7:09 am
by BRNO (Pierre)
Ek kontak jou later. Ek stel verseker belang.

Re: Unichip Dastek vir Toyota D4D Plug en Play eenheid

Posted: Fri Sep 15, 2017 9:09 am
by Harambe
Daai ding maak dat die ouens met die Fortuners kans sien vir die Forester XT.

Re: Unichip Dastek vir Toyota D4D Plug en Play eenheid

Posted: Fri Sep 15, 2017 9:12 am
by savage(P Coetzer)
Het so een in my xtra cab. Het 5 verskillende settings wat jy kan kies op sy remote. Sleep my dubbel as skaap wa met 53 slag lammers op dat hy langer word!

Re: Unichip Dastek vir Toyota D4D Plug en Play eenheid

Posted: Sun Sep 17, 2017 4:18 pm
by vanderlindedj
Is hy al verkoop?

Re: Unichip Dastek vir Toyota D4D Plug en Play eenheid

Posted: Sun Sep 17, 2017 7:51 pm
by JohanvB
Nee, nog nie verkoop nie

Re: Unichip Dastek vir Toyota D4D Plug en Play eenheid

Posted: Mon Sep 18, 2017 7:03 am
by BRNO (Pierre)
savage(P Coetzer) wrote:Het so een in my xtra cab. Het 5 verskillende settings wat jy kan kies op sy remote. Sleep my dubbel as skaap wa met 53 slag lammers op dat hy langer word!
Hierdie lyk vir my nie na joune nie. Jou model is die generation 4. Tensy hierdie een nie so gemerk is nie, is hy nie dieselfde nie.

Re: Unichip Dastek vir Toyota D4D Plug en Play eenheid

Posted: Mon Sep 18, 2017 9:05 am
by Harambe
Dis indrukwekkend wat mens met 'n turbo-aangedrewe enjin kan doen met net 'n bietjie sagteware. Die vervaardigers hou daarvan om jou "torque curve" plat te hou, want hulle se dit voel beter. Maar met sagteware kan jy 'n hele klomp ekstra krag optel veral hier in die middel van die rewolusies. En DAN ry die ding EERS lekker.