Remora IWB Holster vir Glock
Posted: Wed Sep 13, 2017 5:47 pm
Manne
Soos die opskrif se wil ek graag die holster verkoop. Ekt hom 2 weke gedra terwyl ek gewag het vir my custom holster wat n magasyn ook saam dra. Hy is nog in uiters puik kondisie. Tuckable ook.
Ek het R 1200 by S&O betaal en wil graag R 900 vir hom he, posgeld indien nodig vir koper se rek.
Krugersdorp
Groete
Toelie
083 377 5310