Page 1 of 1
6,5x47
Posted: Thu Sep 08, 2011 10:38 pm
by Sako75
Manne,
Is daar enige iemand wat al 'n 6,5x47 het en uitprobeer het? Enige resultate, gevoelens, menings?
Re: 6,5x47
Posted: Fri Sep 09, 2011 4:24 pm
by bullseye
Sako 75 ek dink 6.5x47 is n uitstekende kaliber ek is besig om al die komponente in die hande te kry ek gaan vir seker vir my een laat bou.Interesant is as jy by Quickload gaan kyk en jy vergelyk 139gr lapua punte met 123gr lapua punte dan is die trajekte amper presies dieselfde.Ek wil papier skiet met lapua punte en dan 130 of 140gr swift punte vir jag ek dink dit gaan mooi werk.Ek het n 6.5x57 maar gaan hom defnitief verkoop die 6.5x47 is net baie beter gebalenseerd en ek dink jy gaan n uitstekende loop leeftyd h?.
Die kaliber het my al baie nagte wakker gehou.ek dink net mens moet nie onder 28" loop gaan nie.
groetnis
Ben.