Page 1 of 1

Proffesor Sterwe

Posted: Mon Sep 11, 2017 5:38 pm
by 375CHEYTAC
Hierdie teef het in die laaste 2jaar die helikopter 3keur ontduik, 4 profesionele jakals jagters gefnuik en my honde se koppe mal gehardloop.

Hou oud skat julle kan sy wees?

A ou Boesman man, het haar met a slagyster gevang.
15051438774310.jpg
15051442657822.jpg
15051442548431.jpg
15051442356670.jpg
Sent from my SM-A320F using Tapatalk

Re: Proffesor Sterwe

Posted: Mon Sep 11, 2017 7:36 pm
by Andre308
Se vir daai man geluk met sy vangs.

Ek is nie n jak kenner nie, so ek sal nie kan help met die ouderdom nie, maar as jy so kaal hand in daardie diere se monde speel, staan jy n kaans om die groot dors siekte te kry.

Julle moet maar handskoene saam ry vir daai kyk sessies.

Re: Proffesor Sterwe

Posted: Sun Oct 01, 2017 2:55 am
by Henrie_270
Sal sĂȘ 10+ jaar

Mooiloop