Page 1 of 1
300WSM - My Nuwe Roer
Posted: Mon Sep 11, 2017 11:44 am
by Rem
More Manne,
Wil sommer my nuwe roer met jul deel.
Spec:
Jewell sneller
Krieger Light Palma loop (het die loop laat bead blast, wat die matt kleur gee)
Remmington 700 langaksie
GRS Hunter Jacaranda kolf
Burris XTR II 5x25x50 FFP scope
34mm Vortex precision ringe
A-Tec 119 Hertz silencer
Geweer is deur Terry Harrison (Hulle noem hulself Bullet Central) gebou.
*Note die groepering is op 50m geskiet met 200gr Hornady eld-x (eers 4 skote, toe toegeplak en toe 5 skote daardeur). Die plan was eintlik net om eers die loop in te breek. Sal volgende keer bietjie die bene rek.
Re: 300WSM - My Nuwe Roer
Posted: Mon Sep 11, 2017 11:57 am
by Rem
Ektra foto.
Sukkel om nog op te laai. Sal later weer probeer.
Re: 300WSM - My Nuwe Roer
Posted: Mon Sep 11, 2017 11:59 am
by Supacow
spoggerig!
Re: 300WSM - My Nuwe Roer
Posted: Mon Sep 11, 2017 12:00 pm
by Supacow
Steek net daai 365 weg om huisinbrake te voorkom

Re: 300WSM - My Nuwe Roer
Posted: Mon Sep 11, 2017 12:42 pm
by ruaanb
Watter spoed loop daai 200gr?
Re: 300WSM - My Nuwe Roer
Posted: Mon Sep 11, 2017 12:51 pm
by Rem
Dankie manne,
Ek is vreeslik in my skik!
Met 60gr S365 kry ek so gemid van 2780fps en kom dan op na gemid 2820fps met 61gr S365. Ek wil net so 2800fps skiet. Gaan 60.7gr laai.
Re: 300WSM - My Nuwe Roer
Posted: Mon Sep 11, 2017 1:43 pm
by LUAN
Wat is die loop lengte?
Re: 300WSM - My Nuwe Roer
Posted: Mon Sep 11, 2017 1:48 pm
by ruaanb
as jy nodige info vir ql gee dan kan ons kyk waar jy nou is.
Sent from my SM-G900F using Tapatalk
Re: 300WSM - My Nuwe Roer
Posted: Mon Sep 11, 2017 2:37 pm
by Rem
Ek sal dit waardeer.
Wat het julle alles nodig?
200gr ELD-X, S365 (lot nr gaan ek moet gaan sekermaak), 26 duim loop, Ek het gelaai met 0.5mm jump.
Patroon se totale lengte is 74.35mm
Wil 60.7gr S365 laai.
Dankie
Re: 300WSM - My Nuwe Roer
Posted: Mon Sep 11, 2017 2:42 pm
by ruaanb
Dop volume en dop lengte(trimmed) asb.
Re: 300WSM - My Nuwe Roer
Posted: Mon Sep 11, 2017 4:10 pm
by Rem
As ek reg kan onthou was dit 53.09mm en 79.0 Grein.
Re: 300WSM - My Nuwe Roer
Posted: Mon Sep 11, 2017 5:36 pm
by ruaanb
Ek het 'n aanname gemaak dat 'n chrony gebruik is wat 5m weg is so ek het 15fps bygetel.
Jy is so te se op 'n node met die 60gr. 59.9 gr vir 2791-15 is die nr.
Die volgende node is nie haalbaar nie.
Re: 300WSM - My Nuwe Roer
Posted: Mon Sep 11, 2017 5:54 pm
by Sean3006
Nice calibre and good groupings Rem.
Are you happy with the work done by Bullet Central?
Re: 300WSM - My Nuwe Roer
Posted: Mon Sep 11, 2017 6:03 pm
by mariusvt
Baie baie netjies!!!
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: 300WSM - My Nuwe Roer
Posted: Tue Sep 12, 2017 8:11 am
by Rem
Baie dankie Ruaan, waardeer!
And Sean I'm very happy with their work. Obviously the photo wont really give you an idea of the quality of work done, but it is definitely everything I expected and more! Would definitely recommend them.