Page 1 of 1
308 dop sit vas in die
Posted: Thu Sep 07, 2017 2:43 pm
by Quinna
Hello almal
Hoop dit gaan goed met julle almal. Ek vra namens n pel.
Hy sit met n proebleem waar sy 308 doppe as hy full lenght size sit dit in die, die vas. Dis almal doppe wat so slag of 3 al herlaai is
Jul sal sien op die foto's die 2 doppe die 1 links is net 1 keer geskiet die ander 1 so 3 keer
Die met die, die is net met die vinnger in gedruk. Die 1 wat so ver uit staand is die wat vas sit.
Wat kan die rede wees vir die
Groete almal
Re: 308 dop sit vas in die
Posted: Thu Sep 07, 2017 2:44 pm
by Toyrsi
Hi Quinna.
Daar was te min smeering gewees
Re: 308 dop sit vas in die
Posted: Thu Sep 07, 2017 2:51 pm
by Malan123
Pasop ook vir waterbased smeermiddels! Gebruik 'n wax soos imperial of hornady
Re: 308 dop sit vas in die
Posted: Thu Sep 07, 2017 3:06 pm
by Quinna
Hi Malan123 en Toyrsi
Ek het die selfde gedink en hom dit gevra. Die proebleem is dit maak so met al die doppe wat so 3 keer geskiet is en nie met die wat 1 keer geskiet is. Die 2 is na mekaar gedoen al 2 op n lube pad gevryf met Lymans lube (weet nou net nie of dit water of oli basis is nie)
Ma sal dit weer oor dra
Dankie en Groete
Re: 308 dop sit vas in die
Posted: Thu Sep 07, 2017 3:15 pm
by Diesel Dog
Quinna wrote:Hi Malan123 en Toyrsi
Ek het die selfde gedink en hom dit gevra. Die proebleem is dit maak so met al die doppe wat so 3 keer geskiet is en nie met die wat 1 keer geskiet is. Die 2 is na mekaar gedoen al 2 op n lube pad gevryf met Lymans lube (weet nou net nie of dit water of oli basis is nie)
Ma sal dit weer oor dra
Dankie en Groete
Lyk vir my na te min smering binne die dop nek en die expander ball sit vas .
DD
Re: 308 dop sit vas in die
Posted: Thu Sep 07, 2017 3:16 pm
by Gawie(13mm)
SĂȘ vir jou vriend dat hy 'n titsel van die smeermiddel binne in die bek van die dop moet sit. Na drie keer se vuur is daai nekke al redelik hard en wanneer die "expander" uitgetrek word en daar is geen smering nie, maak hy so.
Ek sou ook voorstel dat die doppe uitgegloei moet word.
Re: 308 dop sit vas in die
Posted: Thu Sep 07, 2017 3:27 pm
by Quinna
Hi Gawie
Dankie vir jou reply ek sal hom se
Groete
Re: 308 dop sit vas in die
Posted: Thu Sep 07, 2017 6:16 pm
by tripodmvr
Is dit PMP doppe? Indien wel - uitgloei.
Re: 308 dop sit vas in die
Posted: Thu Sep 07, 2017 6:42 pm
by Quinna
Nee oom 3 poot dis rws doppe
Re: 308 dop sit vas in die
Posted: Thu Sep 07, 2017 7:10 pm
by jdpretorius
vir smeer binne die bekke werk smeer middel op n nylon borselkie ook lekker
Sent from my SM-G570F using Tapatalk
Re: 308 dop sit vas in die
Posted: Thu Sep 07, 2017 7:40 pm
by Hilmar
Gebruik soos Malan voorstel Imperial resing Wax of Reding sin wat ook Imperial is,smeer in leksel in nek met nylon borsel.Ek het al Verskeie fabrikate gebruik en vind Bo genoemde die beste,Laai nogal n paar patrone en ondervind geen probleeme.mooi dag.