Page 1 of 1

Zeiss HD5 3-15x42 RZ600

Posted: Wed Sep 06, 2017 6:41 pm
by Johan243
Ek het bogenoemde teleskoop te koop. Die turrets is nie target turrets nie

Scope is basies nog splinternuut. Rede vir verkoop - het opgradeer na Swarovski.

Prys is R11 500 (posgeld vir koper).

Whatsapp my by nul8339vyf3541

Dankie
Johan
20170906_182655.jpg
20170906_182714.jpg
20170906_182752.jpg

Re: Zeiss HD5 3-15x42 RZ600

Posted: Thu Sep 07, 2017 8:46 am
by Noorde
Het jy die nuwe conquest V6 gesien.? Moa reticle met balistiese turrets. Dit sal 'n opgradering wees! ;D

Re: Zeiss HD5 3-15x42 RZ600

Posted: Thu Sep 07, 2017 9:06 am
by Supacow
Johan hoeveel % kyk die worsie beter?

Re: Zeiss HD5 3-15x42 RZ600

Posted: Thu Sep 07, 2017 11:57 am
by Johan243
Hi
Hy is maar net n wenner,het n Z5 5-25X52 op my SLR,skiet al 3 jaar met hom en het nou n Z5 3-18X44 twee weke terug by n mede forumlid gekoop.Moet se die Zeiss is n lekker scope maar jy weet mos wat gebeur as n mens n jeuk kry.Het net 3 bokke met die Zeiss geskiet,hy is nog so te se nuut
Johan

Re: Zeiss HD5 3-15x42 RZ600

Posted: Thu Sep 21, 2017 9:15 pm
by Johan243
Scope nog beskikbaar. Prys aangepas

Re: Zeiss HD5 3-15x42 RZ600

Posted: Sat Oct 07, 2017 10:56 am
by Leslie
Is die scope nog beskikbaar ??
Wat is die prys na aangepas

Re: Zeiss HD5 3-15x42 RZ600

Posted: Sat Oct 07, 2017 12:53 pm
by Johan243
Hi Leslie
Ja die scope was R12 500 en is nou R11 500,sal n stel Warne ringe ook saam gee
Johan
0833953541