Page 1 of 1

Hil-lux 4x4 3l in di mark

Posted: Tue Sep 05, 2017 10:41 am
by willienel
Goeie dag..ek het n 2014 wit hi-lux dvd 3l...nog spotlis hyt 130 000 km op...
Raampie op
Replacemind bumper
4x4
Geen ongeluk
Ek kry ni fotos gelaai ni..sou enige iemand b
elang stel
My nom is onder..is my vrou se voertuig.
Rede vi verkoop..ons het ander voertuig gekoop..ek stuur graag foto per wup of epos...083sewe00een585
Skies prys kyk na 340000
D/C

Re: Hil-lux 4x4 3l in di mark

Posted: Tue Sep 05, 2017 3:40 pm
by blaser
d/c of s/c

Re: Hil-lux 4x4 3l in di mark

Posted: Tue Sep 05, 2017 5:16 pm
by snakker
Grammarly is your friend:-)

Sent from my Redmi Note 3 using Tapatalk

Re: Hil-lux 4x4 3l in di mark

Posted: Tue Sep 05, 2017 7:04 pm
by willienel
D/c