Page 1 of 1
AI AICS .308 Win. Mag 5rd.
Posted: Mon Sep 04, 2017 3:58 pm
by Kallie Fernhout
Het die oorspronklike een te koop indien iemand sal belangstel
R1300 Posgeld vir koper
Re: AI AICS .308 Win. Mag 5rd.
Posted: Mon Sep 04, 2017 4:20 pm
by Gawie(13mm)
Kallie Fernhout wrote:Het die oorspronklike een te koop indien iemand sal belangstel
R1300 Posgeld vir koper
Bring hom daar by my Kaya om of gee hom vir Dumpy. Sal graag wil sien of hy pas in die Archangel, dan vat ek hom.
Re: AI AICS .308 Win. Mag 5rd.
Posted: Mon Sep 04, 2017 4:27 pm
by Riebeeker
As Gawie nie vat nie, praat met my.
Re: AI AICS .308 Win. Mag 5rd.
Posted: Mon Sep 04, 2017 7:24 pm
by Kallie Fernhout
Riebeeker ek hou jou ophoogte sodra ek van gawie hoor
Re: AI AICS .308 Win. Mag 5rd.
Posted: Mon Sep 04, 2017 8:38 pm
by Riebeeker
Tops.
Re: AI AICS .308 Win. Mag 5rd.
Posted: Tue Sep 05, 2017 10:21 am
by Gawie(13mm)
Riebeeker wrote:As Gawie nie vat nie, praat met my.
Riebeeker, jy en Kallie kan maar gesels.
Jy pas nie op my Archangel nie.

Re: AI AICS .308 Win. Mag 5rd.
Posted: Tue Sep 05, 2017 11:14 am
by dawiec
Gawie ek het ook een van Geno laat kom. die forums sĂȘ dat hy moet pas op my RPR maar ek kon hom ook nie gepas kry nie...Die Disen Engineering mags pas wel.
Re: AI AICS .308 Win. Mag 5rd.
Posted: Tue Sep 05, 2017 3:28 pm
by Riebeeker
Kallie, wanneer kan ek kom kyk of hy pas?