Page 1 of 1
"Lifespan" of a silencer/ suppressor?
Posted: Sat Sep 02, 2017 11:55 am
by Kalaharihunter
I am not sure if this has been asked or delt with previously, but does a silencer / suppressor have a "lifespan" and need to be replaced at some time?
Re: "Lifespan" of a silencer/ suppressor?
Posted: Sat Sep 02, 2017 12:35 pm
by Giepie
I would say it's lifespan is limited by abuse. Proper use and cleaning should keep it going far longer than barrels.
Re: "Lifespan" of a silencer/ suppressor?
Posted: Sat Sep 02, 2017 1:11 pm
by Nico Harris
Hoe maak jy jou silencer skoon?
Re: "Lifespan" of a silencer/ suppressor?
Posted: Sat Sep 02, 2017 2:30 pm
by Giepie
Nog nie self nodig gehad nie, maar gehoor jy kan dit in 'n sonic cleaner sit om die koolstof minder te maak. Ook blykbaar in Mambaseep laat lê. Dan goed uitspoel.
Ek dink hier was al 'n draad hieroor.
Re: "Lifespan" of a silencer/ suppressor?
Posted: Mon Sep 04, 2017 3:42 pm
by prohunt
Kalaharihunter wrote:I am not sure if this has been asked or delt with previously, but does a silencer / suppressor have a "lifespan" and need to be replaced at some time?
Hi Kalahari,
The ones with normal steel baffles will certainly have a limited lifespan. It will depend on the caliber and other factors but I would say on something like a .243 you might get anything from about 1500 to 2500 shots (depending on the thickness of the baffles and the material used) before the first baffles will become eroded/burnt to such an extent that they will not be uniform anymore, which will result in a deterioration in accuracy. I am not sure if stainless baffles will last longer?? Maybe someone else have used them extensively and can report back on that.
Regards
Johan
Re: "Lifespan" of a silencer/ suppressor?
Posted: Mon Sep 04, 2017 4:14 pm
by Eugene
Ek het 'n Nightro KD gehad wat ek so 3 keer in 3 jaar met Clutch & Brak Cleaner gespuit en dan met air geblaas het. Ek het 3500 skote op daai loop gekry en glo die KD gaan steeds werk. Was 'n ALU een.
Re: "Lifespan" of a silencer/ suppressor?
Posted: Mon Sep 04, 2017 5:32 pm
by prohunt
Watter kaliber was dit Eugene? Ek dink nogal daar gaan dalk 'n redelike verskil gevind word tov die kaliber. Ek glo een op 'n .308 gaan dalk langer hou as 'n .243 s'n??? 'n Vriend van my moes sopas syne op sy Dasher na iets net oor die 2000 skote vervang omdat die voorste bakkies erg weggebrand het.
Re: "Lifespan" of a silencer/ suppressor?
Posted: Mon Sep 04, 2017 6:09 pm
by Eugene
Prohunt wrote:Watter kaliber was dit Eugene? Ek dink nogal daar gaan dalk 'n redelike verskil gevind word tov die kaliber. Ek glo een op 'n .308 gaan dalk langer hou as 'n .243 s'n??? 'n Vriend van my moes sopas syne op sy Dasher na iets net oor die 2000 skote vervang omdat die voorste bakkies erg weggebrand het.
6.5x284
Re: "Lifespan" of a silencer/ suppressor?
Posted: Mon Sep 04, 2017 6:16 pm
by SakoTrippel2
//uploads.tapatalk-cdn.com/20170904/38983d541a5dfbac6e6f6d0d420ff0c0.jpg
Hierdie foto is geneem deur Bloem Custom Rifles....Gee mens 'n idee van wat gebeur as mens nie skoon maak nie...Wonder ook hoeveel lope daai 16000 skote gekos het.
Groete
Frans
Re: "Lifespan" of a silencer/ suppressor?
Posted: Mon Sep 04, 2017 8:07 pm
by prohunt
Dankie Frans. Dis presies wat gebeur en as die persoon op baie fyn akkuraatheid ingestel was sou hy lankal agtergekom het dat dit sy akkuraatheid geaffekteer het (groepe sou begin oopmaak het), maar nou-ja dis 'n .270 so mens moes seker nie te veel verwag nie

. Ek dink selfs al maak jy hom gereeld skoon gaan dit nie keer dat die metaal binne fisies stelselmatig wegbrand nie.
Re: "Lifespan" of a silencer/ suppressor?
Posted: Mon Sep 04, 2017 10:45 pm
by 1lum1nat1
As dit so lyk hoe moet daai roer se kroon nie lyk nie. Die man skiet seker sy loop ook skoon.
Sent from my SM-G920F using Tapatalk
Re:
Posted: Tue Sep 05, 2017 8:53 am
by Ben
SakoTrippel2 wrote://uploads.tapatalk-cdn.com/20170904/38983d541a5dfbac6e6f6d0d420ff0c0.jpg
Hierdie foto is geneem deur Bloem Custom Rifles....Gee mens 'n idee van wat gebeur as mens nie skoon maak nie...Wonder ook hoeveel lope daai 16000 skote gekos het.
Groete
Frans
Frans,
Ek het nou so bietjie in my mond opgegooi!
Re: "Lifespan" of a silencer/ suppressor?
Posted: Tue Sep 05, 2017 3:07 pm
by SakoTrippel2
Ja nee kyk Ben dis 'n nare affêre!

Re: "Lifespan" of a silencer/ suppressor?
Posted: Tue Sep 05, 2017 10:04 pm
by JJV
Wys net 'n .270 kan, watter ander geweer kn 16000 skote skiet met dieselfde silencer????
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: "Lifespan" of a silencer/ suppressor?
Posted: Wed Sep 06, 2017 6:41 am
by Nico Harris
Jjv die 270 is so swak performer jy kom nie eers agter as die loop op geskiet is nie...
Re: "Lifespan" of a silencer/ suppressor?
Posted: Wed Sep 06, 2017 7:32 am
by JJV
Myne skiet darm nog 10c groeperings, so hy perform nie te swak nie!!!
Sent from my iPhone using Tapatalk