Page 1 of 1
Howa kolf
Posted: Thu Aug 31, 2017 8:45 pm
by Malan123
Right, hier is nog 1. Howa Hogue bull barrel kolf vir kort aksie. Nog nooit gebruik nie. Ek tel die geweer Maandag op.
R550, postnet ingesluit
Re: Howa kolf
Posted: Thu Aug 31, 2017 9:32 pm
by musgrave270
Indien dit n groen kolf is stel ek belang
Sent from my SM-A300FU using Tapatalk
Re: Howa kolf
Posted: Thu Aug 31, 2017 9:57 pm
by WihandV
As Malan sin nie groen is nie het ek vir jou een. Ook ongebruik.
Re: Howa kolf
Posted: Fri Sep 01, 2017 6:06 am
by Malan123
Myne is swart.
Re: Howa kolf
Posted: Fri Sep 01, 2017 6:18 am
by musgrave270
Dankie Malan
WihandV jyt n pm
Sent from my SM-A300FU using Tapatalk
Re: Howa kolf
Posted: Mon Sep 04, 2017 8:21 pm
by Malan123
Stampie
Re: Howa kolf
Posted: Wed Sep 06, 2017 8:02 am
by JPL
WihandV wrote:As Malan sin nie groen is nie het ek vir jou een. Ook ongebruik.
More more WihandV,
Het jy dalk nog die groen nommertjie?
Kontak my by nul72374136een asb man
Re: Howa kolf
Posted: Tue Sep 26, 2017 8:37 pm
by Malan123
Bump