Page 1 of 1
Pa ..seun..en dogter skool vakansie jag
Posted: Thu Aug 31, 2017 8:02 pm
by Nella
Vriende van my het n boog jag plaas so 80km van af Polokwane Daar was drie elande wat baie gepla het. .al die voer opvreet en jag al die ander wild weg..
My n goeie halwe sekond gevat om ja te sĂȘ toe hulle my vra of ek belang stel om hulle te kom skiet

Bul een. .eers met die boog...en toe met die geweer omdat ek oor my skoot getwyfel. ..was onnodig gewees
IMG-20170831-WA0025.jpg
Bul twee
IMG-20170831-WA0020.jpg
Bul drie...nog n jong man. ..geweer afstand 242m
IMG-20170831-WA0018.jpg
Re: Pa ..seun..en dogter skool vakansie jag
Posted: Thu Aug 31, 2017 8:06 pm
by Jaco B
Nicely done Nella.
Terloops, wat mens met so baie vleis

Re: Pa ..seun..en dogter skool vakansie jag
Posted: Thu Aug 31, 2017 8:10 pm
by Nella
Na dit is ons direk noord...na platjan se wereld na n vriend van my se plaas
My bul se se rooibok en koedoe koei vir die plaas eienaar geskiet.
En toe gebeur wat ek al lank voor wag...my klein pampoen wil ook iets skiet
IMG-20170831-WA0029.jpg
Re: Pa ..seun..en dogter skool vakansie jag
Posted: Thu Aug 31, 2017 8:20 pm
by Nella
O ja...en n Duk bloue vir my
268m
IMG-20170831-WA0021.jpg
Verskoon asb die wapen se toe Grendel. ..hy was veilig maar dit was n fout van my kant af
Re: Pa ..seun..en dogter skool vakansie jag
Posted: Thu Aug 31, 2017 8:26 pm
by Nella
Jaco B wrote:Nicely done Nella.
Terloops, wat mens met so baie vleis

Jy sien mos hoe vet ek is
Ek het daai bulle gekry teen R9000 stuk
Fotos is bedrieglik...die eerste bul was amper 30kg swaarder as die tweede een
Hulle was klaar verkoop voordat hulle al gehang het.
Die wild wat my kinders geskiet het was vir oom Hansie gewees...die plaas eienaar