Page 1 of 1

Wettige kalibers vir jag in NAMIBIE

Posted: Thu Aug 31, 2017 12:08 pm
by VLAMGAT
Miskien kan die Suidwesters my kan help.
Vriend van my wil sy eerste geweer koop.Hy gaan hoofsaaklik springbokke in die Karoo jag dus het hy sy hart op n 243 Sako gesit.Ek wil hom saamnooi Suidwes toe volgende jaar,maar sover ek weet is minimun toelaatbare kalber 7 mm ??.Indien dit wel so is,hoe nou gemaak,is n 243,enige 6.5 of selfs n 270 dan onwettig? Ek dink voorheen het hulle op kinetiese energie as minimum vir die sekere wildsoorte gewerk ??
Indien 7 mm minimum is,hoe streng word dit toegepas?
Baie dankie by voorbaat.

Re: Wettige kalibers vir jag in NAMIBIE

Posted: Thu Aug 31, 2017 12:49 pm
by Armand Steenkamp
Vlamgat ek weet nie so mooi daarvan nie jong. Ek self het al in Nam met my 243 gejag en ek weet van bitter baie mense daar wat met kleiner kalibers as 7mm jag..

Groetnis

Re: Wettige kalibers vir jag in NAMIBIE

Posted: Thu Aug 31, 2017 2:18 pm
by Friedland
Daai klink soos strooi. My pa skiet et n 243 daar

Sent from my SM-G900F using Tapatalk

Re: Wettige kalibers vir jag in NAMIBIE

Posted: Thu Aug 31, 2017 2:31 pm
by joe rocket
.22 met demper op gelaai met subsoniese rontes werk ook lekker op die langplaas. ++>:

Re: Wettige kalibers vir jag in NAMIBIE

Posted: Thu Aug 31, 2017 2:53 pm
by Williel
Klink of jy reg is met die 7mm. Kyk die link http://www.napha-namibia.com/legal-info ... portation/

Ek het nog nooit opgemerk dat dit n probleem is nie en baie mense jag met klein kalibers.

Die inligting klink nader aan reg.

Minimum Equipment Requirements for Rifle Hunting in Namibia
- Namibia does not have a minimum caliber requirement for rifle hunting and rely by law on minimum energy (Eo - muzzle velocity). Smallest caliber recommended by NAPHA 7 mm (.284).
- Minimum energy (Eo - muzzle velocity)
Big Game
5400 Joule
(Elephant, Cape Buffalo, Rhino, Lion, etc.)
Large Game
2700 Joule
(Greater Kudu, Cape Eland, Oryx / Gemsbok, Red Hartebeest, Blue Wildebeest, Black Wildebeest, Hartmann's Zebra, Burchell's Zebra, Giraffe, Sable Antelope, Roan Antelope, Waterbuck, Tsessebe, Leopard, etc.)
Medium to Small Game
1350 Joule
(Springbok, Impala, Blesbok, Gray Duiker, Steenbok, Ostrich, Caracal, Black-Faced Impala, Red Lechwe, Damara Dik-Dik, Klipspringer, Black-Backed Jackal, Warthog, Cheetah, Nyala, Chacma Baboon, Game Birds, etc.)

Re: Wettige kalibers vir jag in NAMIBIE

Posted: Thu Aug 31, 2017 3:07 pm
by Trompie
"Recommended...." Is die sleutelwoord daar

Sent from my LG-H870 using Tapatalk

Re: Wettige kalibers vir jag in NAMIBIE

Posted: Thu Aug 31, 2017 4:20 pm
by VLAMGAT
Baie dankie vir jou moeite Willie,waardeer!

Re: Wettige kalibers vir jag in NAMIBIE

Posted: Thu Aug 31, 2017 4:34 pm
by FHM
VLAMGAT wrote:Baie dankie vir jou moeite Willie,waardeer!
Sluit aan by Willie - lees gerus hierso - daar is feitlik alles wat jy moet weet om n geweer oor te bring vir jag
http://www.napha-namibia.com/legal-info ... portation/
http://www.hunting-portal-namibia.com/h ... e_Laws.htm
http://www.farmmimosa.co.za/index.php?o ... 10&catid=4

Re: Wettige kalibers vir jag in NAMIBIE

Posted: Thu Aug 31, 2017 4:35 pm
by tripodmvr
NAPHA hanteer trofeejagters en nie ons plebs wat kom biltong haal nie. Dit is dus meestal vir oorseese jagters bedoel as aanbeveling.

Re: Wettige kalibers vir jag in NAMIBIE

Posted: Thu Aug 31, 2017 4:45 pm
by VLAMGAT
tripodmvr wrote:NAPHA hanteer trofeejagters en nie ons plebs wat kom biltong haal nie. Dit is dus meestal vir oorseese jagters bedoel as aanbeveling.
Ja,vir n verandering is darem lekker om n pleb te wees!

Re: Wettige kalibers vir jag in NAMIBIE

Posted: Thu Aug 31, 2017 4:47 pm
by VLAMGAT
FHM wrote:
VLAMGAT wrote:Baie dankie vir jou moeite Willie,waardeer!
Sluit aan by Willie - lees gerus hierso - daar is feitlik alles wat jy moet weet om n geweer oor te bring vir jag
http://www.napha-namibia.com/legal-info ... portation/
http://www.hunting-portal-namibia.com/h ... e_Laws.htm
http://www.farmmimosa.co.za/index.php?o ... 10&catid=4
Baie dankie Francois.

Re: Wettige kalibers vir jag in NAMIBIE

Posted: Wed Feb 21, 2018 12:43 pm
by Jo Toast
Ek het al met my 270 lekker in Namibie gejag.