Page 1 of 1
Wie kan mens gebruik om goedkoop pakkies te stuur?
Posted: Wed Aug 30, 2017 3:09 pm
by Finder20
Hi Manne,
Weet julle dalk van n goedkoop courier service wat mens kan gebruik om n ligte pakkie te stuur in die geval n 56mm Hawke Sunshade.
Groete,
Re: Wie kan mens gebruik om goedkoop pakkies te stuur?
Posted: Wed Aug 30, 2017 3:25 pm
by Ranger
Finder20 wrote:Hi Manne,
Weet julle dalk van n goedkoop courier service wat mens kan gebruik om n ligte pakkie te stuur in die geval n 56mm Hawke Sunshade.
Groete,
Postnet to Postnet, R99
Re: Wie kan mens gebruik om goedkoop pakkies te stuur?
Posted: Wed Aug 30, 2017 3:27 pm
by Harambe
Ja wat. Ek dink nie jy gaan beter waarde vir geld kry nie. Miskien is die SA Poskantoor goedkoper, maar ook net AS die pakkie eendag daar aankom.
Re: Wie kan mens gebruik om goedkoop pakkies te stuur?
Posted: Wed Aug 30, 2017 3:38 pm
by Giepie
Poskantoor beslis goedkoper, maar ja ....... Ook vol nonsense met die opmaak van die pakkie.
Ek verkies deesdae ook Postnet, baie betroubaar.
Re: Wie kan mens gebruik om goedkoop pakkies te stuur?
Posted: Wed Aug 30, 2017 3:54 pm
by Finder20
Dankie manne waardeer

Re: Wie kan mens gebruik om goedkoop pakkies te stuur?
Posted: Wed Aug 30, 2017 4:09 pm
by zipp
Aramex R99 vanaf Pick n pay na die ontvanger se deur.
Re: Wie kan mens gebruik om goedkoop pakkies te stuur?
Posted: Wed Aug 30, 2017 11:59 pm
by Fanta300
Fastway vra iets soos R40 deur tot deur in hoof sentrums. Hoor by hulle
Re: Wie kan mens gebruik om goedkoop pakkies te stuur?
Posted: Thu Aug 31, 2017 12:32 am
by Victor_
zipp wrote:Aramex R99 vanaf Pick n pay na die ontvanger se deur.
+ 1
Baie vinnig!
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: Wie kan mens gebruik om goedkoop pakkies te stuur?
Posted: Thu Aug 31, 2017 6:40 am
by Vleisie
Fastway en Courier Guy