Schmidt & Bender PMII probleem??
Posted: Wed Aug 30, 2017 1:44 pm
Manne
Ek gaan nou n baie vreemde ding hier bespreek.
n Goeie skiet pel van my probeer nou al n ruk sy 338LM aan die skiet kry. Hy het n ouerige Schmidt & Bender wat al so 10 jaar in sy kas le op die geweer opgesit. Dit is n PMII wat hy in 2006 rond by S&O gekoop het, maar nooit gebruik het nie.Die scope is in 2nd focal plane en turret is gemerk en stel in 0.1 mrad.
Ons het ladings gedoen met 300gr Bergers en die geweer skiet mooi een gat op 100m. Spoed en al die dinge het ons met Magnetospeed gemeet en QL gekalibreer en Bob is your Uncle.Ek het Strelok opgestel en noukerig seker gemaak alle settings is 100% reg.
Toe begin die gemors.
Eers gaan hy uit 300 meter toe. Strelok spoeg die somme uit en hy skiet die gong raak, effens laag.Daarna gaan hy 400m toe en mis laag die heeltyd. So ook op 500 meter, 600m ens. Bevestig weer die spoed met Magneto. Spoed is reg.
Ek se vir hom kom ons stel tot ons die gonge raakskiet. Op 500m skiet hy die gong raak met 38 klieks verstelling. Strelok spoeg 29 klieks uit. Op 600 m skiet hy raak met 50 klieks verstelling. Strelok spoeg 37 klieks uit. So gaan hy aan tot op 800m. Op 800m was Strelok en die werklikheid uit met 15 klieks!! Die tor val van my kop af. So iets het ek nog nooit beleef. G7 BC en al die ander settings is tog reg!
Na n lang gestoei en oormeet van die scope hoogte bo op die loop, etc dink ek om die turret click settings in Strelok van .1 Mrad na .25 MOA te verander. Ek hardloop weer die somme en daar spoeg Strelok antwoorde uit wat presies ooreenstem met sy verstellings in die veld
Nou hoe nou? Op die turret lees duidelik hy verstel in .1mrad. Kruishaar is in Mrad, maar tog se my logika hy stel in MOA.
Kan dit wees? fabrieksfout?