Page 1 of 1
Silica om vog uit kluis te hou!?
Posted: Wed Aug 30, 2017 8:56 am
by Hugo
Hi is dit waar dat silica jou kluis effe droog hou van vog?
Daai klein sakkies wat jy altyd in die verpakking kry van n elektroniese produk?
Re: Silica om vog uit kluis te hou!?
Posted: Wed Aug 30, 2017 9:01 am
by tripodmvr
Korrek ja.
Re: Silica om vog uit kluis te hou!?
Posted: Wed Aug 30, 2017 9:03 am
by Jean Marais
Yip, maar jy gaan heelwat van hulle nodig hĂȘ. Ek het ook 'n vogprobleem gehad in my kluis, en toe vir my twee van die goed aangeskaf:
https://www.hirschs.co.za/solenco-mini- ... odel-e-333
Hulle werk uitstekend, en jy kan hulle oor en oor "recharge"
Hulle is ook gevul met silica gel.
Re: Silica om vog uit kluis te hou!?
Posted: Wed Aug 30, 2017 9:04 am
by Ranger
Get silica cat litter, it's the clear crystals. Works the same and is cheap. Fill a sock or some sort of plastic container and place in your safe.
Re: Silica om vog uit kluis te hou!?
Posted: Wed Aug 30, 2017 9:06 am
by Eugene
Of sit net 'n gloeilamp in wat heeltyd aan is. Werk vir my beter as enige iets anders wat ek al probeer het...
Re: Silica om vog uit kluis te hou!?
Posted: Wed Aug 30, 2017 9:10 am
by Gideon@1
Ek gebruik sommer van die
http://airscents.co.za/product-category ... -absorber/
Tussen R20 en R30 en hou so 6 maande
Ek verkies die natrural weergawe. 'n Kluis moet darm na "guns en powder" ruik!!
Re: Silica om vog uit kluis te hou!?
Posted: Wed Aug 30, 2017 9:11 am
by Hugo
Ekt groot sakkies vol van dit wat in elke rectifier kit gestuur word, so dalk moet ek dit maar insamel en dan kan julle by my kom kry as julle wil.
Re: Silica om vog uit kluis te hou!?
Posted: Wed Aug 30, 2017 3:19 pm
by Giepie
Silica kitty litter gekry, R52 vir 1,5kg. Sover net so 250g in oop houer gesit en in die kluis.
Re: Silica om vog uit kluis te hou!?
Posted: Wed Aug 30, 2017 3:28 pm
by DeVilliers
Hierdie werk baie goed. Ek ook veilig as jy hom dalk omstamp.
Sent from my E6653 using Tapatalk
Re: Silica om vog uit kluis te hou!?
Posted: Wed Aug 30, 2017 3:38 pm
by Jean Marais
Eugene wrote:Of sit net 'n gloeilamp in wat heeltyd aan is. Werk vir my beter as enige iets anders wat ek al probeer het...
Eugene, ek neem aan dis van die ou tipe gloeilampe. Watter watts gebruik jy?
Re: Silica om vog uit kluis te hou!?
Posted: Wed Aug 30, 2017 3:41 pm
by Eugene
Jean Marais wrote:Eugene wrote:Of sit net 'n gloeilamp in wat heeltyd aan is. Werk vir my beter as enige iets anders wat ek al probeer het...
Eugene, ek neem aan dis van die ou tipe gloeilanme. Watter watts gebruik jy?
Ja, 40w.
Re: Silica om vog uit kluis te hou!?
Posted: Wed Aug 30, 2017 3:42 pm
by Jean Marais
Thanks mater
Re: Silica om vog uit kluis te hou!?
Posted: Thu Aug 31, 2017 9:11 am
by alecjohnson
Eugene wrote:Jean Marais wrote:Eugene wrote:Of sit net 'n gloeilamp in wat heeltyd aan is. Werk vir my beter as enige iets anders wat ek al probeer het...
Eugene, ek neem aan dis van die ou tipe gloeilanme. Watter watts gebruik jy?
Ja, 40w.
Toe ek langs die see gebly het het ek 60W gebruik, maar gloeilamp werk uitstekend
Ek het daai elektroniese silica masjien gehad, nie gewerk BY MY nie te veel vog in lug, hy het binne 'n week vol geraak, daai ander air scents het ek een van gebruik en al sy kristalle of wat dit is was opgelos en die onderkant vol water. gloeilamp was die minste moeite.
Re: Silica om vog uit kluis te hou!?
Posted: Fri Sep 01, 2017 11:00 am
by Capt. Yoda
Koop vir jou so paar van die goed by Dischem of PnP
https://sc02.alicdn.com/kf/HTB1VvCJJpXXXXXYXXXXq6xXFXXXw/Reusable-Wonderful-Silica-Gel-Humidity-Camera-Chemicals.jpg_350x350.jpg