Page 1 of 1

nuwe aansluiting

Posted: Tue Aug 29, 2017 5:51 pm
by 243btvarmint
Dagse manne

Ek is Herman hier van Phillipstown in die Noordkaap

dis n vooreg om op die forum tewees en om raad tevra en om raad te verkry





243 musgrave >:+

Re: nuwe aansluiting

Posted: Wed Aug 30, 2017 5:31 am
by tripodmvr
Welkom Herman. Sien jy is nie die skaam tipe nie en soek 'n baadjie vir jou ryding. Hoop jy kom reg.

Re: nuwe aansluiting

Posted: Wed Aug 30, 2017 5:35 am
by Malan123
Welkom Herman

Re: nuwe aansluiting

Posted: Wed Aug 30, 2017 8:48 am
by Jay Jay
Hi Herman, baie welkom.