Page 1 of 1
Arno Bernard fixed blade te koop
Posted: Tue Aug 29, 2017 8:48 am
by Swede
Ek het die volgende Arno Bernard mes te koop. Die besonderhede is soos volg:
Dit is van die Predator reeks messe en is die Lion model;
Lem is van Bohler N690 staal (59-60 Rockwell);
Scales is black ivory
Skedel van buffel leer
Mes was
nog nooit gebruik nie.
Ek soek R2800-00, posgeld vir die koper
arnobernard.jpg
arnobernard1.jpg
Re: Arno Bernard fixed blade te koop
Posted: Wed Sep 06, 2017 9:02 am
by Swede
Bump - prys aangepas R2800-00
Re: Arno Bernard fixed blade te koop
Posted: Wed Sep 06, 2017 4:50 pm
by Johan Nel
Pragtige mes.
Re: Arno Bernard fixed blade te koop
Posted: Thu Sep 14, 2017 1:52 pm
by Swede
Bump
Sent from my SM-G950F using Tapatalk
Re: Arno Bernard fixed blade te koop
Posted: Wed Sep 27, 2017 7:12 am
by Swede
Niemand nie?
Sent from my SM-G950F using Tapatalk
Re: Arno Bernard fixed blade te koop
Posted: Wed Sep 27, 2017 7:24 am
by DWB
Op Guntree is daar 'n ou wat SA Gemaakde messe koop. Dink hy het gister oggend weer adverteer
Re: Arno Bernard fixed blade te koop
Posted: Wed Sep 27, 2017 7:31 am
by Swede
Dankie Deon sal bietjie gaan kyk
Sent from my SM-G950F using Tapatalk
Re: Arno Bernard fixed blade te koop
Posted: Wed Sep 27, 2017 7:44 am
by DWB
Re: Arno Bernard fixed blade te koop
Posted: Wed Sep 27, 2017 7:53 am
by Swede
Dankie baie!!!
Sent from my SM-G950F using Tapatalk
Re: Arno Bernard fixed blade te koop
Posted: Tue Oct 03, 2017 4:32 pm
by Swede
Prys verlaag na R2000-00, dit is 'n bargain vir hierdie mes!!
Re: Arno Bernard fixed blade te koop
Posted: Wed Oct 04, 2017 7:37 am
by BSniperEM
More Swede, het jou PM gestuur, sal hom vat as hy nog beskikbaar is?
Dankie,
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: Arno Bernard fixed blade te koop
Posted: Wed Oct 04, 2017 7:49 am
by Swede
BSniperEM wrote:More Swede, het jou PM gestuur, sal hom vat as hy nog beskikbaar is?
Dankie,
Sent from my iPhone using Tapatalk
Het jou PM gestuur.
Re: Arno Bernard fixed blade te koop
Posted: Wed Oct 04, 2017 2:09 pm
by Swede
Verkoop dankie, dit kan verwyder word.
Re: Arno Bernard fixed blade te koop
Posted: Wed Oct 04, 2017 8:32 pm
by bokboran
Baie mooj daar mis ek uit