Page 1 of 1
Potch omgewing skietbaan
Posted: Mon Aug 28, 2017 3:44 pm
by Shindzela (Pierre)
Middag amal
Ek het sopas na die Pocth area getrek, Weet iemand waar die naaste skietbaan is asook moontlike kontak nmrs?
Re: Potch omgewing skietbaan
Posted: Mon Aug 28, 2017 4:49 pm
by Maartin
Welkom in Potjiesdorp.
Die naaste skietbaan is so 35km buite potch op die vanderbijl pad Syferfontein. Dit is wel 'n SA Jagters skietbaan.
Jy kan gerus op die hartbees tak se website gaa kyk, ek sal ook help waar ek kan 07twee 7nul1 ses4twee4.
Hoop jy bly lekker.
Re: Potch omgewing skietbaan
Posted: Tue Aug 29, 2017 9:40 am
by swc-tr
As jy belangstel in LA skiet, soos die Superleague, dan is Dirkie Uys-skietbaan op die Ventersdorp pad jou antwoord.
Re: Potch omgewing skietbaan
Posted: Tue Aug 29, 2017 10:55 am
by Lourens Potgieter
Ek kry koue rillings as ek Dirkie Uys hoor......het baie gehardloop daar. Jammer vir die hi-jack.