Page 1 of 1
Hoekom Mans Wapens Bo Vrouens Verkies.....
Posted: Mon Aug 28, 2017 5:26 am
by Springkudu
Goeie een...
IMG_5776.JPG
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: Hoekom Mans Wapens Bo Vrouens Verkies.....
Posted: Mon Aug 28, 2017 10:30 am
by EtienneA
Re: Hoekom Mans Wapens Bo Vrouens Verkies.....
Posted: Mon Aug 28, 2017 6:17 pm
by Sean3006
Wat se jou vrou van dit?
Re: Hoekom Mans Wapens Bo Vrouens Verkies.....
Posted: Mon Aug 28, 2017 8:23 pm
by Capt. Yoda
Daars nog n paar wat ek aan kan dink
Re: Hoekom Mans Wapens Bo Vrouens Verkies.....
Posted: Mon Aug 28, 2017 8:55 pm
by Heinz Petersen
Capt. Oblivious wrote:Daars nog n paar wat ek aan kan dink
Stop die bus kaptein

Re: Hoekom Mans Wapens Bo Vrouens Verkies.....
Posted: Tue Aug 29, 2017 8:25 am
by FHM
Jully kerels speel met die luiperdwyfie se tepels...
Re: Hoekom Mans Wapens Bo Vrouens Verkies.....
Posted: Tue Aug 29, 2017 11:47 am
by Stefan Fourie
Sean3006 wrote:Wat se jou vrou van dit?
Die voordeel van 'n skuilnaam op Jaracal, issie bang vir mamma nie, mamma sallie weti..
Re: Hoekom Mans Wapens Bo Vrouens Verkies.....
Posted: Tue Aug 29, 2017 12:08 pm
by Gawie(13mm)
Manne! Dit is alles goed en wel, maar my geliefde het my dadelik daarop gewys dat ek miskien my gewere kan liefkoos en troetel, maar dat my gewere nie dieselfde vir my kan doen nie!

Re: Hoekom Mans Wapens Bo Vrouens Verkies.....
Posted: Tue Aug 29, 2017 12:40 pm
by FHM
Gawie(13mm) wrote:Manne! Dit is alles goed en wel, maar my geliefde het my dadelik daarop gewys dat ek miskien my gewere kan liefkoos en troetel, maar dat my gewere nie dieselfde vir my kan doen nie!

Wyse vroutjie Gaafsters - ligloop maat...