Page 1 of 1
10 - skoot Accurate mag vir Howa 1500
Posted: Sun Aug 27, 2017 12:17 pm
by Bravo1
Dag manne,
Ek wil graag hoor of iemand weet waar ek so n magasyn kan kry? Wie hou hulle aan?
Dankie!
Re: 10 - skoot Accurate mag vir Howa 1500
Posted: Sun Aug 27, 2017 12:21 pm
by joe rocket
Geno het die magasyne en die bottom metals.
Re: 10 - skoot Accurate mag vir Howa 1500
Posted: Sun Aug 27, 2017 12:36 pm
by Bravo1
Dankie Joe!
Sent from my SM-G900F using Tapatalk
Re: 10 - skoot Accurate mag vir Howa 1500
Posted: Sun Aug 27, 2017 6:34 pm
by Sean3006
Wat is die prys van so 'n magasyn?
Re: 10 - skoot Accurate mag vir Howa 1500
Posted: Sun Aug 27, 2017 7:08 pm
by Jaco V
Laas week R895 vir Legacy Sport 10 skoot magasyn betaal by Camdix in Krugersdorp, het nie die bottom plate van Legacy sport gekoop nie, het sommer by Warrior vir my hulle Bottom metal gekoop toe ek my chassis gekoop het, die kombinasie werk goed.