Page 1 of 1
7mm Hornady 162gr A-max te koop
Posted: Sat Aug 26, 2017 7:04 pm
by fredd
Ek het die volgende beskikbaar:
14x pakkies 162 gr 7mm Hornady A-max
R680 elk en posgeld vir die koper.
As dit goedkoper beskikbaar is elders is jy welkom om 'n aanbod te maak
Groete
Fred
Re: 7mm Hornady 162gr SST en A-max te koop - R730
Posted: Sat Aug 26, 2017 7:15 pm
by Gawie(13mm)
Naandsê Fredd.
Sal jy R650 per 100 vir die SST's oorweeg?
Indien wel sal ek die 3 pakkies vat.
VGK se prys is R699/100.

Re: 7mm Hornady 162gr SST en A-max te koop - R730
Posted: Sat Aug 26, 2017 7:36 pm
by fredd
Hallo Gawie
As VGK tans voorraad beskikbaar het teen R699 dan is hulle joune!
Van die ander winkels vra nou al R800-R900 vir daai sst's
Ek laat weet jou maandag.
Groete
Re: 7mm Hornady 162gr SST en A-max te koop - R730
Posted: Sat Aug 26, 2017 8:46 pm
by Gawie(13mm)
Ek wag in spanning.

Re: 7mm Hornady 162gr SST en A-max te koop - R730
Posted: Mon Aug 28, 2017 2:27 pm
by Gawie(13mm)
Dagsê Fredd.
Soos per PM sal ek die SST's neem.
Stuur jou besonderhede aan om reëlings te tref.
Re: 7mm Hornady 162gr SST en A-max te koop - R730
Posted: Mon Aug 28, 2017 5:32 pm
by fredd
SST's is verkoop aan Gawie.
162 gr Amaxe nog beskikbaar.
Re: 7mm Hornady 162gr A-max te koop
Posted: Sun Sep 03, 2017 6:23 pm
by fredd
Prys verlaag
162gr 7mm A-max - R680 per pakkie
Re: 7mm Hornady 162gr A-max te koop
Posted: Thu Sep 07, 2017 4:22 pm
by KalahariKlong
Goeie middag Fred.
Kan ons dalk so bietjie aan daai prys skaaf?
Ek sal 3 pakkies van die A Max neem.
Groete
KK
Re: 7mm Hornady 162gr A-max te koop
Posted: Sun Sep 10, 2017 6:55 pm
by fredd
Kalahariklong ek het donderdag aand vir jou n pm gestuur. Het jy hom ontvang?
Prys is dan ook vir oulaas verlaag na R650 per pakkie.
Re: 7mm Hornady 162gr A-max te koop
Posted: Sun Sep 10, 2017 7:33 pm
by KalahariKlong
Dankie Fred, ek het jou pm ontvang.
Ek sal 3 neem, stuur asb vir my jou iligting per pm dan gesels ons verder.
Groete
KK
Re: 7mm Hornady 162gr A-max te koop
Posted: Mon Sep 18, 2017 9:41 am
by fredd
162gr Hornady A-max is nog beskikbaar - R650 elk
Re: 7mm Hornady 162gr A-max te koop
Posted: Mon Sep 18, 2017 7:45 pm
by KalahariKlong
Baie dankie Fredd, ek het myne ontvang.
Manne julle kan maar vir Fred ondersteun, sommer lekker vinnig gegaan.
Re: 7mm Hornady 162gr A-max te koop
Posted: Mon Sep 18, 2017 8:23 pm
by Gawie(13mm)
Dankie Fredd.
Ek het vanoggend myne by Johan opgetel.Baie dankie vir die moeite.
Groetnis.
Re: 7mm Hornady 162gr A-max te koop
Posted: Tue Sep 19, 2017 5:59 am
by ruaanb
Jip net n plesier om met hom besigheid te doen.
Sent from my SM-G900F using Tapatalk
Re: 7mm Hornady 162gr A-max te koop
Posted: Tue Sep 19, 2017 7:42 am
by fredd
Dankie manne.
Dit is n plesier!
Re: 7mm Hornady 162gr A-max te koop
Posted: Wed Sep 20, 2017 8:15 am
by fredd
Punte is almal verkoop.
Dankie.