Page 1 of 1
Ian Taljaard, Suidwes
Posted: Thu Aug 24, 2017 6:09 pm
by Ian Taljaard
Goeie naand almal, eks Ian Taljaard deeltydse boer van Maltahohe, Suidwes. Het vandag so bietjie op Jaracal geboer en sommer n paar dinge wyser geraak.
Re: Ian Taljaard, Suidwes
Posted: Thu Aug 24, 2017 6:12 pm
by Andre308
Welkom Ian,
Woon jy nog in Suid Wes?
Andre
Re: Ian Taljaard, Suidwes
Posted: Thu Aug 24, 2017 6:54 pm
by tripodmvr
Welkom,
Seker nie oor boerdery iets geleer nie, maar oor die skietery. Kom praat saam.

Re: Ian Taljaard, Suidwes
Posted: Fri Aug 25, 2017 10:23 am
by FHM
Welkom Suid-Wester!!!
Sien uit na jou deelname

Re: Ian Taljaard, Suidwes
Posted: Fri Aug 25, 2017 11:09 am
by Ian Taljaard
Eks in Suidwes gebore, so eks n Suidwester. My kinders aan die ander kant is almal Namibiane.
Re: Ian Taljaard, Suidwes
Posted: Fri Aug 25, 2017 11:29 am
by Toyrsi
Welkom Ian.
Hoop jy geniet dit hier
Re: Ian Taljaard, Suidwes
Posted: Tue Nov 07, 2017 8:01 am
by dawiec
welkom Ian en geniet die forum
Re: Ian Taljaard, Suidwes
Posted: Tue Nov 14, 2017 11:33 pm
by 243Songdaug
Welkom Ian. Daai plaas naam klink baie bekend
Re: Ian Taljaard, Suidwes
Posted: Wed Nov 15, 2017 12:12 am
by DiscoBiscuit
Baie welkom!
Is jy op die D813 nader aan Helmeringhausen?
Groete,
Herman.
Re: Ian Taljaard, Suidwes
Posted: Wed Nov 15, 2017 6:17 am
by neef
welkom Ian lekker saam gesels
Re: Ian Taljaard, Suidwes
Posted: Wed Nov 15, 2017 7:54 am
by Carl
Welkom hier om die vuur.
Re: Ian Taljaard, Suidwes
Posted: Wed Nov 15, 2017 8:19 am
by PWV
Welkom, Ian. Hoop dit reen sommer baie by jou