Page 1 of 1

Dana 44 4.1 crown wheel en pinion

Posted: Wed Aug 23, 2017 8:33 pm
by LipLapa
Naand.

Bietjie rondgegrou in die garage en op 'n boks afgekom soos volg:

Ek het in 2005 'n jeep wrangler gekoop, 2000 km gery en besluit om diff lock in agterste diff te sit. Het die kompleet 4.1 crown en pinion en spider gears met diff cover vir agterste dana 44 gekry. Vat net plek op, so enige iemand wat in Centurion wil kom haal is welkom. Soos ek se, net 2000km gery met dit, niks fout gewees nie. Oorspronlike bearings ook nog by.

Re: Dana 44 4.1 crown wheel en pinion

Posted: Thu Aug 24, 2017 12:07 am
by Jurgen Visser
ek ry 'n jeep 2004 model ook dana diff in , bearing geluid in dif , ek sal uitvind watter diff dit is , as dit dieselfde is as myne sal ek regtig belang stel , ek dink heel moontlik dit is dieselfde diff , sal jou laat weet , groete Jurgen

Re: Dana 44 4.1 crown wheel en pinion

Posted: Thu Aug 24, 2017 8:10 am
by LipLapa
Jy het eerste opsie Jurgen.

Re: Dana 44 4.1 crown wheel en pinion

Posted: Thu Aug 24, 2017 4:26 pm
by Jurgen Visser
Dankie , maar my jeep het ander diff en ratio in , laat die volgende man maar vat